Paradise Bodyfuel Fitness

Paradise Bodyfuel Fitness I am a certified personal trainer as well as a Zumba fitness instructor. I have 22 years of experience in exercise, human health and motivating people.

ZUMBA MON 17H00, 18HOO
TUE 08H00
THURS 18H00
FRI 08H00
PILATES MON 08H00
WED 16H15
THURS 17H00
FRI 09H15
PILATUS ON A CHAIR FROM 1 AUG 2016
MON 09H15
WED 15H00
CIRCUIT TUES 17H00
THURS 08H00

ZUMBA FITNESS, ZUMBA STEP in Paradise Beach.  Every step you will enjoy with American Latin music.  Years of expierence ...
21/11/2019

ZUMBA FITNESS, ZUMBA STEP in Paradise Beach. Every step you will enjoy with American Latin music. Years of expierence and full of energy. Susan Swanepoel 0721234083

18/10/2019

ZUMBA STRONG COMING SOON
In JANUARY 2020 with Susan Swanepoel in Paradise Beach, near Jeffrey's. 0721234083. If u r Interested watsupp me. Paradise Bodyfuel fitness fb page - different classes like Personal training , Zumba fitness Zumba step, Pilates, Circuit, Bootcamp and Pilates on a chair/mat
Share with friends!!!

CORE CHALLENGE 2019!!Baie geluk my Pilates groep en Pilates Gold groep met jul verskeie prestasies. EK baie trots op jul...
09/08/2019

CORE CHALLENGE 2019!!
Baie geluk my Pilates groep en Pilates Gold groep met jul verskeie prestasies. EK baie trots op julle❤ 24 het medaljes gekry 11 Goud 6 Silver en 7 brons afwesig op foto was 7

CELEBRATION of Paradise Bodyfuel Fitness for 3 Years. Thank you everybody for your support for the best 3 years in my life with all your lovely ladies and men.

BIRTHDAY PARTY saam julle was een woord en dit was AMAZING met al julle bederf en bystand die afgelope jaar wat verby is met my man se afsterwe. Julle was en is nogsteeds elke dag vir my daar waar ek die vrymoedigheid he om gevoelens met jul te deel as ek voel daarna.
AL MY KLASSE Pilates, Pilates 4 Goldies Circuit Bootcamp Zumba fitness en Zumba step is elke klas vir my n CHALLENGE saam julle.
GELUKKIGE VROUEDAG aan elke vrou. Mag die res van die jaar elke dag n opoffering wees en n verskil aan jou liggaam kan maak deur gereeld jou klasse by te woonsaam n klomp vriendelike gemotiveerde vroue. Dit doenjou siel goed so ook jou liggaam. Ons moet altyd eerste by die kop begin dan gaan jy n verskil sien. Geniet die res van die jaar saam met My Susan Swanepoel😀❤🙋
My sel nr 0721234083

Verskillende Klasse word in Paradysstrand aangebied van Pilates, Zumba fitness,Zumba step, Circuit,  Bootcamp en vir die...
14/10/2018

Verskillende Klasse word in Paradysstrand aangebied van Pilates, Zumba fitness,Zumba step, Circuit, Bootcamp en vir die Seniors Pilates on a chair and Mat. Circuit for Seniors.
Kom geniet enige van my oefeninge saam die vriendelikse klomp mense wat vir mekaar motiveer en omgee. Kontak my vir meer inligting Susan 0721234083

More almal ek wil vir al my mense wat vir my soos n vriende en familie is bedank vir julle omgee, liefde en vir my op di...
24/09/2018

More almal ek wil vir al my mense wat vir my soos n vriende en familie is bedank vir julle omgee, liefde en vir my op die arms dra deur hierdie routyd waardeur ek gaan. Mense ek se net vir julle dit is nie maklik nie. En vra dra julle mans en vrouens op jul hande elke dag. Julle sal nooit spyt wees nie. Ek is so bly my hele lewe het om Pieter gedraai het hom altyd geken in enige van my beplanning of besigheid.
Nogmals dankie wat jul so sterk agter my staan dat die klasse in Paradys voortgegaan het vir di 2 maande. Julle is mense wat ek nooit wil verloor nie want sulke tipe mense heg waardes aan God en nie aan geld nie. n Spesiale dankie en drukkie aan Yolandy van Paramedici, Carmen en Jp, Jenny ,Elsa, Chemone en Trixie Marlize . Ek hoop nie ek ht iemand se naam uitgelos maar vergewe my as ek het.wat op di toneel was van die oefengroep. Ook dankie aan Luanie Carmen Trixie chemone Amore en Este vir die kos. Mense ek kan net se ek en my kinders se baie baie dankie julle is ongelooflike mense. Marizaan en Christiaan se hul is so bly ons het Paradys toe getrek want hier is die Paradys.♡♡♡♡♡♡♡♡♡♡♡♡♡♡♡

NEW Time Schedule from September 2018.  My man is gediagnoseer met Slukderm Kanker in Julie 2018 en agv dt het ek baie a...
14/09/2018

NEW Time Schedule from September 2018. My man is gediagnoseer met Slukderm Kanker in Julie 2018 en agv dt het ek baie afgeskaal. Ek bied slegs klasse in Paradysstrand aan. Ek het geen kontrakte registrasie fooi slegs jou vooruitbetaalde maandelikse fooie. Ek bied klasse aan vir die hele gesin. Die Zumba is leke Dans en word gou gou fiks en verbrand baie kilojoules en dit voel nie soos oefening nie. Pilates, Bootcamp en Circuit klasse doen ek nie saam ek sien toe dag elkeen sy maksimum spierkrag en uithouvermoe gebruik en calorie verbrand. Ons oefen om resultate te sien so gou as moontlik. Ons is n lekker span wat baie gemotiveerd en gelukkig is. Indien jy will deel word van ons kontak my Susan 0721234083.
1ste sessie is gratis.

Wintter is amper verby en die lente is voor ons deur.  Kom en sien en voel n verskil voor die somer daar is.  Geniet elk...
29/07/2018

Wintter is amper verby en die lente is voor ons deur. Kom en sien en voel n verskil voor die somer daar is. Geniet elke klas met n fantasiese groep mense wat jou gaan motiveer om verskillende klasse by te woon en die een is so goed soos die ander. Alle nuwe beginners kry 2 gratis sessies en daar is geen registrasie fooie of kontrak nie.
Kontak Susan Swanepoel 0721234083
Of watsupp vir tye en fooie.
Beperkte getalle in klasse. If you snooze u loose

n Baie  gelukkige Moedersdag aanal die Mammas wat by my oefen. Hoop julle word baie bederf vandag en oortree maar sal dt...
13/05/2018

n Baie gelukkige Moedersdag aanal die Mammas wat by my oefen. Hoop julle word baie bederf vandag en oortree maar sal dt weer di week afwerk. Baie geluk ook aan al die mammas Carmen Senekal wat 8 sessies gewen het, Trixie le Roux het 6 gewen en Heila Erasmus het 4 gewen. Almal was in n Pilates klas. 6am in Jeffreys en 4H50 in Paradys. Al die ander mans en wat nie n mamma is bederf jul vrouens en mammas. ♡♡♡♡♡♡♡♡

MOTHERS DAY GIFTCome and join and stand a chance to win free sessions. A  Lucky draw  for all the Ladies & men to win 10...
03/05/2018

MOTHERS DAY GIFT
Come and join and stand a chance to win free sessions. A Lucky draw for all the Ladies & men to win 10, 8 , 6 or 4 free sessions for June. ONLY NEXT WEEK IN EVERY CLASS We do a lucky draw. YOU can used that in June or give Voucher Jy kan dt wen deur net om jou klasse by te woon. Hoe meer klasse hoe beter is jou kans. Mag net jou klasse bywoon waarvoor jy betaal per maand of 2 x per week of 3 en meer per week. 🌹🌹🌹🌹👍
Indien n man dt hierdie maand betaal kan jy dt vir n vrou gee👍 volgende maand kry die mans n b***t vir fathers Day👍🕺💥💥💥💥
PILATES , ZUMBA Fitness ZUMBA step CIRCUIT AND BOOTCAMP In JEffreys slegs Pilates in Paradys al die klasse.
Contact me for more info
Susan Swanepoel 0721234083

Kom geniet elke klas saam my en die ander in jou groep.  Jy sal nooit weer terugkyk nie. Voel goed oor jouself en elke k...
26/04/2018

Kom geniet elke klas saam my en die ander in jou groep. Jy sal nooit weer terugkyk nie. Voel goed oor jouself en elke klas is n uitdaging.
PILATES
ZUMBA Fitness dn ZUMBA Step
CIRCUIT Training
BOOTCAMP
Pilates on a chair and mat for Seniors
Kontak my Susan 0721234083
Pilates en Pilates on a chair vir Seniors
in Jeffreys op Maandae en Donderdae Bogenoemde klasse in in Paradysstrand
Geen reg. Fooi slegs jou maandelikse bekostigbare fooie

ParadiseBodyfuel fitnessPilates,Zumba Danzing and step,Circuit,Bootcamp and Pilates on a chair(Snr)Susan0721234083Never ...
26/03/2018

ParadiseBodyfuel
fitness
Pilates,Zumba Danzing and step,Circuit,Bootcamp and Pilates on a chair(Snr)
Susan0721234083
Never Board in any of my classes. Exercise with lovely happy people.

Address

IMMERGROEN
Paradise Beach
6300

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Paradise Bodyfuel Fitness posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Paradise Bodyfuel Fitness:

Share