Jeanne-Marie Cronje's Studio of little Twinkle Dancing Stars

Jeanne-Marie Cronje's Studio of little Twinkle Dancing Stars Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Jeanne-Marie Cronje's Studio of little Twinkle Dancing Stars, Dance Studio, Paarl.

Baie Welkom by/ Welcome at Jeanne-Marie Cronje's Studio of Dance

Ons is 'n jazz, hip-hop, tap, en ballet dans skool wat daarop fokus om 'n liefde vir dans en die kunste by kinders te kweek.

For the love of dance! Nou is julle groot.
08/01/2024

For the love of dance! Nou is julle groot.

"Throwback" to years of dancing! Creating a love for dance.
08/01/2024

"Throwback" to years of dancing! Creating a love for dance.

Ons vier juf se verjaarsdag!! Dit was soo lekker dag, vol pret en dans.
14/11/2023

Ons vier juf se verjaarsdag!! Dit was soo lekker dag, vol pret en dans.

Julle lyfies raak so mooi sterk en julle ontwikkel so pragtig! Hou so aan.
16/03/2023

Julle lyfies raak so mooi sterk en julle ontwikkel so pragtig! Hou so aan.

Ons dans met ons linte, swaai en draai soos regte ballerina prinsesse
16/03/2023

Ons dans met ons linte, swaai en draai soos regte ballerina prinsesse

Ons dans heerlik by Kleine Platteland Kleuterskool. Juffrou is trots.
16/03/2023

Ons dans heerlik by Kleine Platteland Kleuterskool. Juffrou is trots.

Ons open amptelik ons Near 2 Neuro sentrum. Kontak ons vir meer inligting.
24/02/2023

Ons open amptelik ons Near 2 Neuro sentrum. Kontak ons vir meer inligting.

05/02/2023
30/01/2023

Ons leer ook van "soet" voetjies en "stoute" ballerina voete. Ons bou ook ons lyfie "huise" sterk,met reguit ruggies. ❤

30/01/2023

Ons leer om mooi op ons tippie tone te stap en te hardloop. Ons het baie muise en feetjies gesien juffrou!! 😆

Address

Paarl
7646

Telephone

+27710799313

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jeanne-Marie Cronje's Studio of little Twinkle Dancing Stars posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Jeanne-Marie Cronje's Studio of little Twinkle Dancing Stars:

Share

Category