Kobus Wiese Super Series

Kobus Wiese Super Series ๐™๐™๐™‚๐˜ฝ๐™” | ๐™ƒ๐™Š๐™†๐™†๐™„๐™€ | ๐™‰๐™€๐™๐˜ฝ๐˜ผ๐™‡
๐—ผ.๐Ÿญ๐Ÿฏ-๐—ž๐—ผ๐—ฏ๐˜‚๐˜€ ๐—ช๐—ถ๐—ฒ๐˜€๐—ฒ ๐—ฆ๐˜‚๐—ฝ๐—ฒ๐—ฟ ๐—ฆ๐—ฒ๐—ฟ๐—ถ๐—ฒ๐˜€ ๐—ง๐—ผ๐—ฒ๐—ฟ๐—ป๐—ผ๐—ผ๐—ถ
๐—ž๐—ผ๐—ฏ๐˜‚๐˜€ ๐—ช๐—ถ๐—ฒ๐˜€๐—ฒ ๐—š๐—ฎ๐—น๐—ฎ-๐—”๐—ฎ๐—ป๐—ฑ
#๐—ž๐—ช๐—ฆ๐—ฆ #๐—ž๐—ช๐—™

2027 is reeds op die kalender. ๐Ÿ‘๐Ÿ๐Ÿ‰Maar eers, 'n laaste terugblik op 'n besonderse KWSS 2026.
03/08/2026

2027 is reeds op die kalender. ๐Ÿ‘๐Ÿ๐Ÿ‰

Maar eers, 'n laaste terugblik op 'n besonderse KWSS 2026.



Created with the Heyzine flipbook maker

18/06/2026
Geen woorde kan alles genees nie, maar mag julle weet dat julle nie alleen staan nie. Ons harte, gedagtes en gebede is b...
13/06/2026

Geen woorde kan alles genees nie, maar mag julle weet dat julle nie alleen staan nie. Ons harte, gedagtes en gebede is by die hele Laerskool Kathu-familie. ๐Ÿค

๐Ÿฅ‡ KAMPIOENE ๐Ÿฅ‡ Die eindfluitjie het geblaas! Baie geluk aan die volgende skole wat as die wenners van die toernooi aangew...
01/04/2026

๐Ÿฅ‡ KAMPIOENE ๐Ÿฅ‡

Die eindfluitjie het geblaas!

Baie geluk aan die volgende skole wat as die wenners van die toernooi aangewys is. ๐Ÿ†

Julle spanwerk inspireer ons almal! ๐Ÿ’ช

En so kom โ€™n ongelooflike toernooi tot โ€™n eindeโ€ฆDankie aan elke speler, afrigter en ondersteuner โ€“ julle het dit onverge...
01/04/2026

En so kom โ€™n ongelooflike toernooi tot โ€™n eindeโ€ฆ

Dankie aan elke speler, afrigter en ondersteuner โ€“ julle het dit onvergeetlik gemaak! ๐ŸŒŸ

๐Ÿ“ธ Hier volg die uitslae van vandag se wedstryde:

Trotse gasheerskool, nรณg trotser spanne! ๐Ÿ”ฅBaie geluk met julle puik vertonings Laerskool Noord-Eind se o.13 A- spanne en...
01/04/2026

Trotse gasheerskool, nรณg trotser spanne! ๐Ÿ”ฅ

Baie geluk met julle puik vertonings Laerskool Noord-Eind se o.13 A- spanne en afrigters. ๐Ÿ™Œ

Een reeks. Ontelbare oomblikke. ๐Ÿ‰โœจDankie aan Brenthurst Wealth Management vir julle ondersteuning tydens hierdie toernoo...
01/04/2026

Een reeks. Ontelbare oomblikke. ๐Ÿ‰โœจ

Dankie aan Brenthurst Wealth Management vir julle ondersteuning tydens hierdie toernooi โ€” sonder julle sou dit nie moontlik gewees het nie. ๐Ÿ™

UITSLAE: DAG 4 Groot spel, groot impak en groot tellings! ๐Ÿ†
31/03/2026

UITSLAE: DAG 4

Groot spel, groot impak en groot tellings! ๐Ÿ†

SPELER VAN DIE WEDSTRYDDAG 4: RugbyFyn spel en skerp denke โ€” Speler van die Wedstryd! ๐Ÿ‰
31/03/2026

SPELER VAN DIE WEDSTRYD

DAG 4: Rugby

Fyn spel en skerp denke โ€” Speler van die Wedstryd! ๐Ÿ‰

SPELER VAN DIE WEDSTRYDDAG 4: HokkieFyn spel en skerp denke โ€” Speler van die Wedstryd! ๐Ÿ‘
31/03/2026

SPELER VAN DIE WEDSTRYD

DAG 4: Hokkie

Fyn spel en skerp denke โ€” Speler van die Wedstryd! ๐Ÿ‘

Address

545 Main Road
Paarl
7646

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kobus Wiese Super Series posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kobus Wiese Super Series:

Share