GEARUP

GEARUP Oudtshoorn's premier bike- and sports shop. Please visit us for some advice or just pop in for a chat, we are here for you.

Our focus is our client, we cater to everyone, from the sports enthusiast to the competitive and recreational cyclist.

𝐒𝐀𝐕𝐄 𝐓𝐇𝐄 𝐃𝐀𝐓𝐄  is closing down with a FINAL clearance sale this Saturday, 2 April 2022. Don't miss out!
30/03/2022

𝐒𝐀𝐕𝐄 𝐓𝐇𝐄 𝐃𝐀𝐓𝐄

is closing down with a FINAL clearance sale this Saturday, 2 April 2022.

Don't miss out!

Kom kry alles wat jy nog altyd wou gehad het hierdie naweek by GEARUPAlles in die winkel 50% afslagFietse betaal jy cost...
24/02/2022

Kom kry alles wat jy nog altyd wou gehad het hierdie naweek by GEARUP
Alles in die winkel 50% afslag
Fietse betaal jy cost = vat (WOW)
1st Come 1st Serve
Lets Go Shopping . . . .

22/02/2022
Die pragtige dames van Laerskool Wesbank Oudtshoorn  wag vir julle vir registrasie en inskrywings vir mΓ΄re se Leopard Cr...
11/02/2022

Die pragtige dames van Laerskool Wesbank Oudtshoorn wag vir julle vir registrasie en inskrywings vir mΓ΄re se Leopard Crawl

Attakwas Extreme 2022 was  EXTREME Baie geluk Yolande de Villiers  en Simon Andreassen met julle puik oorwinnings2022 wa...
16/01/2022

Attakwas Extreme 2022 was EXTREME

Baie geluk Yolande de Villiers en Simon Andreassen met julle puik oorwinnings

2022 was die dalk so warm was dit

Ons het meer skoene reg gemaak as fietse
Hats off to all the riders those who finished and those who didn't

Laerskool Wesbank julle waterpunt was tops waar ons was

Dit was lekker om 'n paar Gearup hemde te sien op die race

Dankie Dryland, dit was lekker soos altyd

Attakwas 2022 is defnitief een wat die ryers nie gou sal vergeet nie

πŸ“Έ Shift Media & ZC Marketing & Self

Midnight Express 19 March 2022
05/01/2022

Midnight Express
19 March 2022

Ons wens vir julle 'n GeseΓ«nde Kersfees Ons wens vir julle Liefde Ons wens vir julle Gesondheid Ons wens vir julle Vrede...
24/12/2021

Ons wens vir julle 'n GeseΓ«nde Kersfees
Ons wens vir julle Liefde
Ons wens vir julle Gesondheid
Ons wens vir julle Vrede
Ons wens vir julle baie nuwe horisonne, lekker lang rides, lekker uphills en baie goeie tye

Ons sien julle weer die 3de Januarie 2022
Be safe

Come Deck the streets with jolly
21/12/2021

Come Deck the streets with jolly

Nog net n paar dae voor kersfees
20/12/2021

Nog net n paar dae voor kersfees

Vandag is die laaste Saterdag voor Kersfees Kom maak 'n draai
18/12/2021

Vandag is die laaste Saterdag voor Kersfees
Kom maak 'n draai

Address

99 Voortrekker Road
Oudtshoorn
6625

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27442792423

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when GEARUP posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to GEARUP:

Share

Category