Klein Karoo Camino

Klein Karoo Camino Die Klein Karoo Camino is ‘n reistog vir die siel. Kom stap saam deur die beeldskone voetheuwels van die Swartberge terwyl jy ook jou binnelandskap verken.

Dalk wil jy op ‘n bewuswordingstog gaan om te reflekteer, of dalk wil jy jouself bloot uitdaag en 'n paar berge gaan uitstap of trap of, dalk wil jy sommer net lank stap. Klein Karoo Camino bied staproetes, fietsroetes en korporatiewe geleenthede aan in die Suid-Kaap vanaf die kus van Mosselbaai tot in hart van die Klein Karoo. Ons bied fietsroetes aan waar jy met jou bergfiets die skoonheid, uitdagings en lang afdraendes van die Klein Karoo kan geniet. Bring u personeel en gaste vir ‘n eksklusiewe geleentheid van vernuwing in die hartjie van ons leefwêreld.

30 vreemdelinge word vriende in die Klein Karoo.
29/05/2026

30 vreemdelinge word vriende in die Klein Karoo.

Hier is 'n paar foto's van die stappers wat tans die Klein Karoo Camino stap. Die natuur is pragtig na die onlangse reën...
29/04/2026

Hier is 'n paar foto's van die stappers wat tans die Klein Karoo Camino stap. Die natuur is pragtig na die onlangse reën. Daar is 'n heerlike kameraadskap tussen die 32 stappers.

Geniet dit saam met ons!

26/04/2026

Dit was 'n spesiale 1e dag van die Klein Karoo Camino

18.5 km in die mooiste natuur met pragtige kerke besoek. Vanaand rus ons heerlik!

Vanaand kom die 30 stappers wat more met die Camino begin by Oudemuragie Guest Farm bymekaar. Almal is opgewonde oor die...
25/04/2026

Vanaand kom die 30 stappers wat more met die Camino begin by Oudemuragie Guest Farm bymekaar. Almal is opgewonde oor die 7dae wat voorlê.

23/01/2026

Bespreek vandag nog, plekke raak skaars

📅 Datum: 25 April tot 2 Mei 2026.
👉 Begin vandag droom en beplan.
👉 Navrae en besprekings by [email protected]

Daar is nog 'n paar plekke oop op hierdie Camino. Kom stap saam en ervaar die Klein Karoo se skoonheid!
13/12/2025

Daar is nog 'n paar plekke oop op hierdie Camino. Kom stap saam en ervaar die Klein Karoo se skoonheid!

Maak gereed - vanaf 25 April tot 2 Mei 2026 pak ons weer die roete van die Sandsteenkerke al langs die voetheuwels van d...
01/08/2025

Maak gereed - vanaf 25 April tot 2 Mei 2026 pak ons weer die roete van die Sandsteenkerke al langs die voetheuwels van die Swartberge aan saam met Hannes Noeth!

Vir navrae kontak: [email protected]

Address

Oudtshoorn

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Klein Karoo Camino posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Klein Karoo Camino:

Shortcuts

Share