13/12/2023
CSP
My twede Spray painting...💪
Die storie agter hierde bike is die eienaar ,om elke dag te loop werk toe was nie vir hom nie en glo my dz n hele paar kilometers🚶..
Maar x het dit vir die u kom verander deer hom tehelp om soe gou as moonlik om die bike in good shape tekry 🚴....en kyk...👀
Om iemant tehelp is nie somtyds maklik nie vir al is die person dt nie gn waardeer nie...💪maar nie Jenesty nie Hy was verby geliker om sy bike 🚲 in daii mooi shape tesin en kon net nie glo x het sy bike regtig soe gemaak nie ...2 weke se werk en dit was die moeiite werk vie die u om soe lank tewag 💪