YsterGym

YsterGym Vir die HardeWerkers

22/01/2024

Oefening vir die dag
RUG

Plate to floor landmine rows

09/01/2024

Nuwe jaar
Nuwe dinge
Nuwe layout
Kom loer

Baie geluk aan ons 3 atlete Nova LeRoux sterkman, JD Jackson en Niel Hendricks liggaamsbouers wat aan ons streek se Jaar...
29/06/2023

Baie geluk aan ons 3 atlete Nova LeRoux sterkman, JD Jackson en Niel Hendricks liggaamsbouers wat aan ons streek se Jaarlikse kompetrisies SouthCape Strongman Classic in Hartenbos en PCA GardenRoute Classic in Mosselbaai gaan deelneem het.
Trots op julle πŸ’ͺ🏻

14/03/2023

YsterGym
Oefening vir die dag vir
SKOUERS

Stanfing front overhead BB raises

07/03/2023

YsterGym
Oefening vir die dag vir
TRAPS

Ouskool BB shrugs

28/02/2023

YsterGym
Oefening vir die dag vir
RUG

Lying BB rows

YsterGym Lid van die maand vir Februarie Niel Hendricks Niel het die laaste jaar baie goeie vordering gemaak en nie net ...
27/02/2023

YsterGym
Lid van die maand vir Februarie
Niel Hendricks

Niel het die laaste jaar baie goeie vordering gemaak en nie net frisser geraak nie maar is besig om die Kragbord vir lede te domineerπŸ’ͺ🏻

23/02/2023

Henna een van ons 40+ers klim op die Strict EZ bar curl PR en sit hom op die Kragbord πŸ’ͺ🏻

20/02/2023

YsyerGym
Oefening vir die dag vir
BO RUG

Partial bentover DB rows

16/02/2023

Dankie Schaney Nia van Wyngaard v cool clip πŸ’ͺ🏻

10/02/2023

YsterGym
Oefening vir die dag vir
TRICEPS

Seated hammer grip DB extensions

09/02/2023

Ons Fris ouma Francette Otto vat die Strict EZ bar curl aan en breek gym rekord vir dames . . . πŸ’ͺ🏻

Address

210 High Street
Oudtshoorn
6620

Opening Hours

Monday 05:00 - 10:00
15:00 - 20:00
Tuesday 05:00 - 10:00
15:00 - 20:00
Wednesday 05:00 - 10:00
15:00 - 20:00
Thursday 05:00 - 10:00
15:00 - 20:00
Friday 05:00 - 10:00
15:00 - 19:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when YsterGym posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to YsterGym:

Share