Totally Tennis Oudtshoorn

Totally Tennis Oudtshoorn Head coach Pieter vd Walt specializes in a positive attitude, helping each individual to reach his/her full potential.

Group- as well as individual lessons are offered to players of all ages, from pre-school to adults.

Baie geluk Franco van Rensburg wat aangewys is Junior Sportseun en Tameré Stewart as Senior Sportdogter van Langenhoven ...
24/08/2026

Baie geluk Franco van Rensburg wat aangewys is Junior Sportseun en Tameré Stewart as Senior Sportdogter van Langenhoven Gimnasium. Trots op julle!

Totally Tennis o/10 meisies wen Matchpoint Tennistoernooi in Graaff-Reinet.Baie geluk Leané, Mienke, Jeanne en Emilie! J...
23/08/2026

Totally Tennis o/10 meisies wen Matchpoint Tennistoernooi in Graaff-Reinet.

Baie geluk Leané, Mienke, Jeanne en Emilie! Julle maak Oudtshoorn trots. Dankie aan die ouers vir julle opofferings en harde werk. Julle word baie waardeer!

Dankie Matchpoint Tennis Academy dat ons kinders kon deel wees.

Sterkte girls! Geniet elke oomblik.. altyd trots op julle!🎾 Matchpoint  0/10 Tennistoernooi - Graaff ReinetLeané Janse v...
21/08/2026

Sterkte girls! Geniet elke oomblik.. altyd trots op julle!

🎾 Matchpoint 0/10 Tennistoernooi - Graaff Reinet

Leané Janse van Rensburg
Mienke Vermaak
Jeanne Fullard
Emilie Blignaut

Rooibal-dag 15 Augustus
20/08/2026

Rooibal-dag 15 Augustus

🎾Rooibal-dag🎾16 kinders neem Saterdag 15 Aug deel aan Totally Tennis se Rooibal Mini-Wedstryde.Wat ñ lekker oggend. Dank...
18/08/2026

🎾Rooibal-dag🎾

16 kinders neem Saterdag 15 Aug deel aan Totally Tennis se Rooibal Mini-Wedstryde.
Wat ñ lekker oggend. Dankie aan aan al die kinders! En ook die ouers wat hul talent kom wys het😉 en hul ongelooflike ondersteuning!

Baie sterkte aan Tameré Stewart wat vanaand saam met die SA-skolespan na London vertrek. Sterkte Tameré, ons is baie tro...
25/06/2026

Baie sterkte aan Tameré Stewart wat vanaand saam met die SA-skolespan na London vertrek. Sterkte Tameré, ons is baie trots op jou! 🇿🇦

Trots op jou Mienke!Wenner van die Kaapstad Mini vir Meisies o/10
28/05/2026

Trots op jou Mienke!
Wenner van die Kaapstad Mini vir Meisies o/10

Baie geluk aan Leané Janse van Rensburg wat die afgelope naweek die Technifibre Eden Mini-2 toernooi in George gewen het...
09/03/2026

Baie geluk aan Leané Janse van Rensburg wat die afgelope naweek die Technifibre Eden Mini-2 toernooi in George gewen het vir Meisies o/10

"Some people want it to happen, some wish it would happen, and others make it happen.”
28/02/2026

"Some people want it to happen, some wish it would happen, and others make it happen.”

🎾 Donderdae by TINY ACES Tennis ❤️📍 Laerskool Wesbank Pre-Primêr
26/02/2026

🎾 Donderdae by TINY ACES Tennis ❤️
📍 Laerskool Wesbank Pre-Primêr

Address

176 Buitekant Street
Oudtshoorn

Telephone

+27827757606

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Totally Tennis Oudtshoorn posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Totally Tennis Oudtshoorn:

Shortcuts

Share