30/07/2026
π Dis nou of nooit! ππ₯
Die liga het sy praatwerk klaar gepraat... nou is dit tyd vir die semi-finale! π₯
π Waar? Vryburg Hamton Sportgronde
π
Wanneer? 24 Oktober 2026
π₯ Semi-finale wedstryde:
π Vryburg Texans π Wessbron Warriors
π Stella Supernova's π Ladycanes
π Texans (B) π Ottosdal
Die vraag is nou... wie gaan die senuwees hou, wie gaan die doele sink en wie gaan 'n plek in die finaal bespreek? π
Bring jou kampstoel, jou hoed, jou sonroom en veral jou stem saam! π£ Kom ondersteun jou span en geniet 'n dag vol uitstekende netbal, groot gees en hope aksie.
Ons sien julle in Vryburg! πππ€