Vaal Reefs Dart Club

Vaal Reefs Dart Club We have practice nights every Tuesday and Thursday at 18:30. All interest or potential players are welcome to become a part of our dart family !!!

29/10/2016

Baie geluk aan Vaal Reefs se spelers wat deur is na die finale proewe vir die distrik en assosiasie!!

17/10/2016
Ons wil net aan elkeen van Vaal Reefs se spelers wat ons by die SA's verteenwoordig het se baie dankie! Julle ambasadeur...
20/07/2016

Ons wil net aan elkeen van Vaal Reefs se spelers wat ons by die SA's verteenwoordig het se baie dankie! Julle ambasadeurskap word waardeer ! By die mans was dit Pokkel Oosthuizen (spanbestuurder), Philip Ross, Pieter Oosthuizen, Sarel Liebenberg en Gawie Pretorius. By die vrouens was dit Susan Oosthuizen (spanbestuurder), Sarisa Oosthuizen (spanbestuurder) Angelique Kemp, Lorrie Liebenberg, Debbie Pretorius en Elizma Oosthuizen. By die juniors was dit Rudi Ross en Nadine Pretorius, maar ons eintlike trots is altwee ons juniors wat verkies is tot die onder 18 Protea-span wat volgende jaar Suid-Afrika in Lesotho gaan verteenwoordig asook die Matlosana Dames wat hulle blok gewen het. Verder wil ons ook net vir Markus Rusch (Potch gooiers), wat tot die Protea-span wat in 2017 Suid-Afrika in Japan by die Wêreldbeker gaan verteenwoordig en Crystal Bezuidenhout (Stilfontein Dart Club) wat ook tot die Protea-span wat na Lesotho toe gaan toer verkies is. Vaal Reefs is baie trots op elkeen van julle !

Lekker social teen CBC by CBC !!
26/06/2016

Lekker social teen CBC by CBC !!

Vrydag 27 Mei hoenderaand by Vaal Reefs om 18:30!! Kom geniet 'n wonderlike aand vol pret en goeie pryse saam met ons!! ...
26/05/2016

Vrydag 27 Mei hoenderaand by Vaal Reefs om 18:30!! Kom geniet 'n wonderlike aand vol pret en goeie pryse saam met ons!! 'n R1000 is op die spel vir die hoogste telling bo 150 en daar is ook ses Hoenders op die spel vir slegs R50!! Moet dit nie misloop nie!!!

08/05/2016

Baie sterkte aan al die spelers wat hierdie week aan die SA-myne gaan deelneem !! Julle moet dit geniet en die beste maak van die week. Vaal Reefs akkomodeer julle graag!!

08/05/2016

Baie geluk aan die Noordwes spanne wat gekies is om na die SAs toe te gaan:
Mans
Bestuurder- Heinrich Stoltz
Assistent bestuurder- Pokkel Oosthuizen
Henry Roux
Dave Rudman
Johan Vermeulen
Zander Stoltz
Joe Maree
Pieter Oosthuizen
Dames
Bestuurder- Christine Rudman
Assistent bestuurder- Elandré Vermeulen
Elizma Oosthuizen
Estie Stoltz
Lorrie Liebenberg
Debbie Pretorius
Joey Kotze
Zelda Swanepoel Juniors: Markus Rusch Rudi Ross Crystal Bezuidenhout Nadine Pretorius

16/04/2016

Net om julle te herinner waaroor dit regtig gaan!!! 😜😉

Baie sterkte aan al ons spelers wat vandag aan die tweede Noord Wes proewe gaan deelneem!!! Ons wens julle baie sterkte ...
16/04/2016

Baie sterkte aan al ons spelers wat vandag aan die tweede Noord Wes proewe gaan deelneem!!! Ons wens julle baie sterkte toe en mag julle darts val waar julle wil he hulle moet val !!! 🙌😜😁

Address

Corner Of Arnold And Milton Avenue
Orkney
2620

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vaal Reefs Dart Club posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share