Oewer Avonture

Oewer Avonture Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Oewer Avonture, Sports & Recreation Venue, Aan-die-Oewer, Orania.

20/11/2025
Vanjaar se vakansieprogram is propvol aktiwiteite! Onthou om betyds te bespreek!
08/12/2020

Vanjaar se vakansieprogram is propvol aktiwiteite! Onthou om betyds te bespreek!

Die Orania Beweging se jaarlikse gratis vakansieprogram om ons lede, ondersteuners, toeriste en Oraniërs die beste moontlike Orania-ervaring te gee! Sluit aan by die Orania Beweging: www.orania.co.za 0532070062

Ons verwelkom die nuwe jaar met 'n groot gejuig en heerlike kuier by Aan-die-Oewer. Sien julle daar!
31/12/2019

Ons verwelkom die nuwe jaar met 'n groot gejuig en heerlike kuier by Aan-die-Oewer. Sien julle daar!

Moenie 'n vlotvaart op die Oranjerivier misloop nie. Vaarte word daagliks aangebied en besprekings kan by 053 207 0118 o...
28/12/2019

Moenie 'n vlotvaart op die Oranjerivier misloop nie. Vaarte word daagliks aangebied en besprekings kan by 053 207 0118 of by Aan-die-Oewer se ontvangs gemaak word.

Kom geniet die dag saam met ons op die Oranjerivier. Bespreek by Aan-die-Oewer se ontvangs.
26/12/2019

Kom geniet die dag saam met ons op die Oranjerivier. Bespreek by Aan-die-Oewer se ontvangs.

Orania Vakansieprogram 2019
02/12/2019

Orania Vakansieprogram 2019

19/11/2019

TARIEFLYS - Somer 2019/2020:

* Kajakke R75pp – 120 minute.

* Vlotvaart (min 6 persone) R120pp – 60
minute. R60 vir kinders o/12. Bring eie
verversings. Bespreking noodsaaklik.

* Jet Ski (staan) R375pp – 30 minute.
Ouderdom 13 +. Bespreking noodsaaklik.

* Jet Ski 800cc (sit) R950pp – 30 minute.
Ouderdom 16 +. Bespreking noodsaaklik.

* Binneband agter Jet Ski R175pp – 30 minute.
Bespreking noodsaaklik.

Kontak Aan-die-Oewer by 053 207 0118 vir besprekings.

31/12/2018

Kom sluit saam met ons 2018 af met pret en plesier op die Oranjerivier. Navrae en besprekings by 053 207 0118 of besoek Ontvangs by Aan-die-Oewer.

Vanoggend se binneband-groep op die Oranjerivier.Skakel 053 207 0118 of besoek Ontvangs by Aan-die-Oewer vir besprekings...
30/12/2018

Vanoggend se binneband-groep op die Oranjerivier.
Skakel 053 207 0118 of besoek Ontvangs by Aan-die-Oewer vir besprekings.

Skakel gerus die kantoor by 053 207 0118 om u waterpret te bespreek.
28/12/2018

Skakel gerus die kantoor by 053 207 0118 om u waterpret te bespreek.

Oewer Avonture het Saterdag die eer gehad om vir Adriaan en sy maats te onthaal as deel van Adriaan se verjaardagviering...
29/10/2018

Oewer Avonture het Saterdag die eer gehad om vir Adriaan en sy maats te onthaal as deel van Adriaan se verjaardagviering. Baie geluk grootman met jou verjaardag!

Skakel gerus ons kantoor by 053 207 0118, vir enige spesiale geleentheid waarmee ons van hulp kan wees.

17/10/2018

TARIEFLYS - Somer 2018/2019:

* Vierwielmotorfietse (min 2 personer) R250pp – 20 minute. Bespreking noodsaaklik.

* Kajakke R75pp – 120 minute.

* Vlotvaarte (min 6 persone) R120pp – 60 minute. R60 vir kinders o/12. Bring eie verversings. Bespreking noodsaaklik.

* Jet Ski (staan) R375pp – 30 minute. Ouderdom 13 +. Bespreking noodsaaklik.

* Jet Ski 800cc (sit) R950pp – 30 minute. Ouderdom 16 +. Bespreking noodsaaklik.

* Binneband agter Jet Ski R175pp – 30 minute. Bespreking noodsaaklik.

Address

Aan-die-Oewer
Orania
8752

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oewer Avonture posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Oewer Avonture:

Share