Buffel Boksklub

Buffel Boksklub Boksklub vir jonk en oud

Permanently closed.
Vyf voordele van boks:1. Verbeter balans.2. Versterk bolyf (arms, maagspiere, rug, ens.)3. Verhoog uithouvermoë4. Skerp ...
08/08/2022

Vyf voordele van boks:
1. Verbeter balans.
2. Versterk bolyf (arms, maagspiere, rug, ens.)
3. Verhoog uithouvermoë
4. Skerp konsentrasie op
5. Verbeter hand-oog-koördinasie.

Waneer die lewe hard raak,Daag jou self uit om sterker te wees.
05/07/2022

Waneer die lewe hard raak,Daag jou self uit om sterker te wees.

Kom kyk of die skoen (of die bokshandskoen) jou pas.Hoe se die wyses "beproef alles, maar behou die goeie."
23/03/2022

Kom kyk of die skoen (of die bokshandskoen) jou pas.Hoe se die wyses "beproef alles, maar behou die goeie."

23/02/2022
Boksers, hierdie plasing was ń aanhaling van een van ons tyd se suksevolste boksers. Hierdie plasing het geensins ń gees...
05/10/2021

Boksers, hierdie plasing was ń aanhaling van een van ons tyd se suksevolste boksers. Hierdie plasing het geensins ń geestelike bedoeling gehad nie. Die bedoeling was om te sê dat wanneer jy na jou liggaam omsien, sal jou liggaam na jou omsien in die bokskryt. Ons sal meer versigtig wees in die toekoms om sulke aanhalings te suiwer. Boksgroete.

28/09/2021

Trots op ons Buffels se vordering!

13/09/2021

Kom begin.
07/09/2021

Kom begin.

06/09/2021

Address

Orania

Telephone

+27606255570

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Buffel Boksklub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Buffel Boksklub:

Shortcuts

Share

Category