30/12/2019
Hi aan almal wat ons ondersteun het. Baie dankie ons het dit so waardeer. Ongelukkig sien ons jul nie in 2020 nie. Potland het toegemaak maar ons pragtige potte leef voort. Hul gaan binnekort by Connies Plants beskikbaar wees. :) 'n Geseende 2020 aan almal.