Henning Fitness

Henning Fitness Henning Fitness is a high performance training facility. We specialise in personal training.

https://henningfitness.co.za/

Kliek op die link vir detail inligting.

10/09/2026
Kom neem deel en as jy nie wil deelneem kom deel dan in die pret en lyk soos ‘n Viking. Dit gaan iets uniek wees en ande...
06/09/2026

Kom neem deel en as jy nie wil deelneem kom deel dan in die pret en lyk soos ‘n Viking. Dit gaan iets uniek wees en anders as die gewone fitness challenges wat algemeen raak. Kontak my by 0824534294 vir meer inligting.

Sand, seë en bos - met die enigste liggies snags jou kampvuur met blink ogies van ongediertes in die buitekringe. Na so ...
05/09/2026

Sand, seë en bos - met die enigste liggies snags jou kampvuur met blink ogies van ongediertes in die buitekringe. Na so week is mens weer herlaai om verder te werk.

*Spartan fitness challenge*Berei jou voor vir die grootste fitness challenge nog ooit in Nylstroom.1. Datum: Saterdag 31...
25/08/2026

*Spartan fitness challenge*

Berei jou voor vir die grootste fitness challenge nog ooit in Nylstroom.
1. Datum: Saterdag 31 Oktober
2. Spanne: 4 Afdelings (mans/vrouens/gemeng/kinders).
Twee in ‘n span.
3. Waar: Net buite Nylstroom in die veld. Pin sal gestuur word.
4. Wat behels dit: Tipiese oefeninge van die Spartaanse tydperk. Veldplan en videos van die oefeninge sal een maand voor die tyd gegee word.

*Spartan/Viking Challenge*Berei jou solank voor vir die grootste fiksheid challenge in egte Spartan/Viking styl wat nog ...
24/08/2026

*Spartan/Viking Challenge*

Berei jou solank voor vir die grootste fiksheid challenge in egte Spartan/Viking styl wat nog ooit in Nylstroom aangebied is.
Hou ons dop vir meer inligting.

Geluk aan Ivan wat sy anti/poaching kursus voltooi het,Hi oom Koos, ek het Donderdag my laaste moeilike dag gehaad in my...
23/08/2026

Geluk aan Ivan wat sy anti/poaching kursus voltooi het,

Hi oom Koos, ek het Donderdag my laaste moeilike dag gehaad in my kurses, (n 30km hardloop + 7km loop met 20+kg se begasie) met n lelike knie besering het dit my 13 ure gevat, maar ek het dit klaar gemaak en daardie vrydag my Barrett verdien saam met n nuwe werk en wat ek glo n nuwe loopbaan gaan wees. Ek sou dit nie kon doen sonder die voorbereiding wat ek by oom gedoen het nie, so ek wou net baie dankie sê vir oom wat my gehelp het, nie net met die oefen nie maar om my so bietjie te druk met die eet (wat n baie groot verskil gemaak het al was dit 2 weke se beter eet voor die kurses).
Weereens, baie dankie aan oom en oom se gym, ek sal defnetief weer kom aansluit as ek herstel het vir die 2 of 3 maande wat ek in Nylstroom is

Hannelie het vanoggend haar persoonlike beste tyd vir 10km gehardloop. Hannelie is ook ingeskryf vir die komende Hyrox.
22/08/2026

Hannelie het vanoggend haar persoonlike beste tyd vir 10km gehardloop. Hannelie is ook ingeskryf vir die komende Hyrox.

Address

Nylstroom
0510

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Henning Fitness posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Henning Fitness:

Shortcuts

Share