27/06/2024
Baie geluk en sterkte aan Hansie Pieterse en Ryan van der Walt wat verkies is as afrigters by die Bokkie Week 2024.
Hansie is verkies as afrigter by die o/13 Bokkies en Ryan is op sy b***t verkies as die afrigter by die o/19 Bokkies. Well gedaan manne ons glo julle sal n indruk los in daardie jong manne se lewens en hulle afrig en kennis oordra na die beste van jul vermoë. Die Legends is trots op julle!