SX Racing

SX Racing Offroad Racing

Die scoobies van SX racing
25/08/2026

Die scoobies van SX racing

25/08/2026

Vrydag aand fun op die Erries se teerblad

Kan ñ Skoolhoof op sy skool terrein jaag.....watch this space
20/08/2026

Kan ñ Skoolhoof op sy skool terrein jaag.....watch this space

Hey hey....almost rally time on our homeground.Vrydag begin ons ongeveer 12uur met die gebruiklike Oubaas en Wally stage...
12/08/2026

Hey hey....almost rally time on our homeground.
Vrydag begin ons ongeveer 12uur met die gebruiklike Oubaas en Wally stages op die Amersfoortpad. Daarna beweeg ons na die Morgenzon pad met 1 Durr stage en ñ SX rally baan stage. Ons sluit af met ñ nag stage op die Erries se skoolgronde van 18h00 af. Goeie spectating in Alwyn v Zylstraat teen die pallisade (ongelukkig geen toegang tot die skool vir toeskouers) maar meeste vd stage kan van die ingang in Alwyn v Zyl str gesien word.
Saterdag begin ons vroeg met n verkorte Oubaas stage, dan is dit Morgenzon pad toe met Durr, SX en 2 lang stages by Jannie Myburgh op die Transvalia pad.
n Spectator guide sal binnekort volg

We have entered 2 cars for this weekend's rally on the outskirts of Pta.  Follow is for news and updates
06/07/2026

We have entered 2 cars for this weekend's rally on the outskirts of Pta. Follow is for news and updates

24/04/2026
23/04/2026

Swartland rally 2026

Address

Msukaligwa

Telephone

+27825596573

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SX Racing posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category