Jimny Adventures Club

Jimny Adventures Club Ons is n groep Suzuki Jimny entosiaste wat geleenthede reel vir Jimny eienaars.

🌍 Welcome to the Jimny Adventures Club! 🚙✨
If you love exploring the outdoors, tackling trails, and sharing unforgettable moments with fellow Suzuki Jimny enthusiasts, you’re in the right place! We organize exciting Jimny gatherings, scenic trips, and fun-filled camping weekends where adventure meets friendship. Whether you’re a seasoned off-roader or just starting your Jimny journey, our club is all about creating memories, building community, and celebrating the spirit of adventure.

Daar is nog n paar plekke oop vir Sondag 30 Augustus se scenic drive en braai.
25/08/2026

Daar is nog n paar plekke oop vir Sondag 30 Augustus se scenic drive en braai.

Enige voertuig is welkom om saam met ons te ry, nooi julle vriende en kom sien die mooi van die Tuinroete.
21/08/2026

Enige voertuig is welkom om saam met ons te ry, nooi julle vriende en kom sien die mooi van die Tuinroete.

Hierdie trip is ongelukkig vol bespreek.  Hou ons blad dop vir die volgende een.
17/08/2026

Hierdie trip is ongelukkig vol bespreek. Hou ons blad dop vir die volgende een.

Baie dankie BYD Mosselbaai en Mosselbaai Ford vir die saam speel by Outeniqua Game Farm op 9 Augustus 2026.  Kom ry maar...
12/08/2026

Baie dankie BYD Mosselbaai en Mosselbaai Ford vir die saam speel by Outeniqua Game Farm op 9 Augustus 2026. Kom ry maar weer saam met Vastrap 4x4 en nooi asseblief julle bestaande en voornemende kliente om julle voertuie in aksie te sien.

11/08/2026

Die Jimny het goed geloop.

Dit was n lekker nat dag by Outeniqua Game Farm saam met Vastrap 4x4.
11/08/2026

Dit was n lekker nat dag by Outeniqua Game Farm saam met Vastrap 4x4.

06/08/2026
Julle is welkom om Sondag saam met ons te kom ry by Outeniqua game farm .
06/08/2026

Julle is welkom om Sondag saam met ons te kom ry by Outeniqua game farm .

Kom ry saam met ons op 6 Junie 2026 by Vleesbaai die baie lekker duine roete.  Die eerste 30 Jjimny's wat inskryf ry die...
29/05/2026

Kom ry saam met ons op 6 Junie 2026 by Vleesbaai die baie lekker duine roete. Die eerste 30 Jjimny's wat inskryf ry die roete gratis.

Address

18 Bolton Road
Mosselbaai
6506

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jimny Adventures Club posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share