Mossel Bay Bowls

Mossel Bay Bowls President:Tekkie van Rensburg
Contact no. +27 83 303 8100
Secretary: Herma Foster
Contact no: +27 83 456 6089

Mossel Bay Bowling Club / Rolbalklub is situated within the town park, surrounded by trees with views of the ocean and the Outeniqua mountain range. Our members are friendly and welcoming, and our club offers something for everyone - from social tabs games to competitive tournaments. We have an active schools and youth programme and this is the venue for the popular annual Junior Interclub Challenge.

Baie geluk aan ons wenners met Mbaai Presidentsdag. Dit was ʼn goeie dag wat almal geniet het.
29/05/2026

Baie geluk aan ons wenners met Mbaai Presidentsdag. Dit was ʼn goeie dag wat almal geniet het.

Geluk aan Stilbaai Mannedag wenners:Hendrik Boshoff, Bob Greig en Hansie Jordaan
24/05/2026

Geluk aan Stilbaai Mannedag wenners:
Hendrik Boshoff, Bob Greig en Hansie Jordaan

Mannedag wenners by Mosselbaai Rolbalklub: 21ste Mei.1ste: Japie Combrick  se span.2de: Manie Lombaard se span.3de: Eric...
24/05/2026

Mannedag wenners by Mosselbaai Rolbalklub: 21ste Mei.

1ste: Japie Combrick se span.
2de: Manie Lombaard se span.
3de: Eric Storbeck se span

Baie geluk julle manne!!

Mosselbaai Rolbalklub is vandag super trots op die All Cape Beker wenners van die afgelope week. Dalinda Malan, Ilze Nel...
23/05/2026

Mosselbaai Rolbalklub is vandag super trots op die All Cape Beker wenners van die afgelope week. Dalinda Malan, Ilze Nel, Kate Barker en Esmè Kruger. Julle verdien dit!!

Geluk aan die Manne se "Drawn pairs" wenners. Douw Herbst en Dou Grobler van Mbaai Rolbalklub.
16/05/2026

Geluk aan die Manne se "Drawn pairs" wenners.
Douw Herbst en Dou Grobler van Mbaai Rolbalklub.

Die Drawn Pairs wenners van Mbaai Rolbalklub. Baie geluk Hanna Coetzer en Ryna Jacobs.
09/05/2026

Die Drawn Pairs wenners van Mbaai Rolbalklub. Baie geluk Hanna Coetzer en Ryna Jacobs.

Baie geluk aan Bertu en Ilze Nel. Wenners van Gemengde Pare by Mbaai Rolbalklub.
27/04/2026

Baie geluk aan Bertu en Ilze Nel. Wenners van Gemengde Pare by Mbaai Rolbalklub.

Herewith photo's of the Disability Nationals Prize giving and the finals at Hartenbos Bowling Club.Photo's taken by Eric...
21/04/2026

Herewith photo's of the Disability Nationals Prize giving and the finals at Hartenbos Bowling Club.
Photo's taken by Erick Nelson from Mbay Bowling Club.

Eerste dag op Mosselbaai met die SA Nationale Kampioenskap vir Gestremdes. "BOWLS WITHOUT BARRIERS"
13/04/2026

Eerste dag op Mosselbaai met die SA Nationale Kampioenskap vir Gestremdes. "BOWLS WITHOUT BARRIERS"

Ons het die 4de rondte van die Delfino's 2-4-2 kompetisie voltooi. Geluk aan al 3 spanne van Mbaai rolbalklub in die eer...
10/04/2026

Ons het die 4de rondte van die Delfino's 2-4-2 kompetisie voltooi. Geluk aan al 3 spanne van Mbaai rolbalklub in die eerste 3 plekke.

1ste: Warwich en Eric Nelson
2de: Dirk en Ryna Jacobs
3de: Hendrik Boshoff en Dalinda Malan

Address

Harry Giddey Park, Marsh Street, Mossel Bay
Mosselbaai
6500

Opening Hours

Tuesday 13:00 - 18:00
Wednesday 13:00 - 18:00
Friday 13:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 14:00
Sunday 08:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mossel Bay Bowls posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category