16/03/2024
Jag tyd is om die draai!! Kry jou Mik en Druk voorsit skietstoel vroegtydig. Draagbaar, opvoubaar met drasak. Kan ten volle 360 grade draai. Skiet enige afstand met gemak in hierdie stewige stoel. Closed cell sitvlak. 5 jaar waarborg. Liggewig, slegs 7kg
Slegs R3100
Koerier ingesluit
Kontak ons gerus by 0765058064