02/05/2026
RUGBY- EN NETBALSPAN VAN DIE TOERNOOI! 🏉🏐
Baie geluk aan al die spelers wat gekies is vir die span van die toernooi – ’n besondere prestasie waarop julle trots kan wees!
’n Opregte dankie aan LIVING BALL vir die borgskap van die span se hempies, asook die b***e waarmee daar tydens die toernooi gespeel is.
Trio Primêr
Charlo Primary School
Laerskool Laurus
Laerskool Gene Louw Primary
Sunridge Primary School
Laerskool Cradock Primary School
Laerskool Impala
Laerskool Noord-Eind
Park Laerskool - Inligtingsblad
Laerskool Impala
Kabega Primary School
Laerskool Worcester-Oos
Living Ball