Hartswerk Cycling Club

Hartswerk Cycling Club Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Hartswerk Cycling Club, Sports Club, Mookgopong.

02/07/2026

πŸš΄β€β™‚οΈ The moments that matter most aren’t always on the podium.
It’s the conversations before the race, the strategy talks, the laughs,
the nerves, and the shared passion that make this sport special.

21/06/2026
21/06/2026

ROR Events
Die Boer en Die Belg Hartswerk Cycling Club
Limpopo Provincial XCC & XCO event
James Watt Gouws

Dankie aan Krispy Farms!Dankie Rian vir die mooi terugvoer!"Baie geluk met die aanbied van 'n puik fietsry byeenkoms die...
15/06/2026

Dankie aan Krispy Farms!

Dankie Rian vir die mooi terugvoer!

"Baie geluk met die aanbied van 'n puik fietsry byeenkoms die afgelope naweek. Dankie aan Jimmy en die hele Boer en Belg span om so baan skoon , reg en op standaard te kon kry. Ja daar was dalk nie so baie tegniese uitdagings nie, maar elke deelnemer was nogtans behoorlik getoets en uitgemergel teen die einde.
Die hele atmosfeer rondom die byeenkoms was gesellig en baie goed gereel. Die besoekers wat daar was het hulle uitstappie baie geniet en het na al die fietsryers met verbasing en bewondering gekyk as hulle rondte vir rondte so verby snel.
Dankie aan al die borge (Boer en die Belg vir julle pragtige plaas, Krispy farms en ander ). Sonder sulke finansiele bydraes sal byeenkomste soos die nie moontlik wees nie.
Nogmaals baie geluk en baie dankie.
Groete.
Rian."


Hartswerk Cycling Club
Die Boer en Die Belg
ROR Events


James Watt Gouws
Karin du Toit
Limpopo Provincial XCC & XCO event

Ons sΓͺ baie dankie aan Wimpy Naboomspruit vir julle ondersteuning!πŸ”πŸ§‹
12/06/2026

Ons sΓͺ baie dankie aan Wimpy Naboomspruit vir julle ondersteuning!
πŸ”πŸ§‹

Net een dag om te gaan!Limpopo Provincial Championship XCC / XCOEvent  #4Late entries by die event welkom!πŸ“ πŸ—“ 13 Junie πŸ•˜...
12/06/2026

Net een dag om te gaan!
Limpopo Provincial Championship XCC / XCO
Event #4
Late entries by die event welkom!

πŸ“
πŸ—“ 13 Junie
πŸ•˜ hekke maak 06h00 oop
www.rorevents.co.za

10/06/2026

Address

Mookgopong

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hartswerk Cycling Club posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category