Montagu NC

Montagu NC Montagu Netball Club
Est. 2022

πŸ©·πŸ™πŸ’™
08/12/2025

πŸ©·πŸ™πŸ’™

Montagu Netball Club new Sublimated T-shirt . Thank you for supporting Vanni Charks Clothing



Constance Morris
Wilmare L Adendorf
Brandonette Fredericks
Deborah Charlize Brown

🏐✨ Montagu Netbalklub Nuus! ✨🏐Ons het op 20 September die voorreg gehad om deel te neem aan Touwsrivier se jaarlikse net...
29/09/2025

🏐✨ Montagu Netbalklub Nuus! ✨🏐

Ons het op 20 September die voorreg gehad om deel te neem aan Touwsrivier se jaarlikse netbaltoernooi, aangebied deur hul borg OYA.

Ons span het hard gewerk en al drie ons wedstryde gewen, wat ons laat deurdring het na die Finale teen Touwsrivier Netbalklub. Met groot trots kan ons sΓͺ dat ons ook die finale gewen het – en sodoende as die algehele toernooiwenners weggestap het! πŸ†πŸ’ͺ

Ons is ongelooflik dankbaar vir die nuwe bande en vriendskappe wat ons kon bou met Thunderballs, Touwpark en Touwsrivier Netbalklub. Dit is wat sport so besonders maak – nie net die oorwinnings nie, maar ook die gemeenskap wat saam groei. πŸ’™

Girls just wanna have fun πŸ€ͺπŸ•ΊπŸ©·πŸ©΅
19/09/2025

Girls just wanna have fun πŸ€ͺπŸ•ΊπŸ©·πŸ©΅


Montagu NC representatives for Club Development training.βš•οΈπŸ©΅
18/07/2025

Montagu NC representatives for Club Development training.βš•οΈπŸ©΅

Montagu NC doing 67 minutes for Mandela Day. More than just doing just the minutes but rather helping/serving the commun...
18/07/2025

Montagu NC doing 67 minutes for Mandela Day. More than just doing just the minutes but rather helping/serving the community of Montagu with love.🩷

A special thanks to and Jacqi Pokwas for your sponsor in making this possible. πŸ™

15/07/2025

Kennisgewing: Oefening is vanaand (15 Julie) om 19h00 op KING EDWARD STADIUM.
Almal is welkom !πŸ€—



Enige hulp sal waardeer word .
31/05/2025

Enige hulp sal waardeer word .

WES-KAAP NETBAL :Baie geluk aan Elane Pieterse wat die Wes-Kaap span behaal het. Ons as klub is baie trots op jou!🩷🩡🩷🩡🩷🩡...
25/05/2025

WES-KAAP NETBAL :

Baie geluk aan Elane Pieterse wat die Wes-Kaap span behaal het.
Ons as klub is baie trots op jou!

🩷🩡🩷🩡🩷🩡🩷🩡🩷🩡🩷🩡

Address

Montagu

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Montagu NC posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category