Visgatadventures

Visgatadventures ons is ook pet friendly so die hele gesin kan saam kom. For all your camping and outdoor adventure needs.

Ons is n privaat en veilige oord net buite 3 Riviere op die vaaldam pad uit, hier is 2 splash pools, trampoline en putt putt baan vir die kids terwyl Mamma en Pappa visvang en ontspan. We offer white river rafting, quad biking, paintball and camping.

31/08/2026
23/08/2026
Before and after
04/08/2026

Before and after

Weens kanselasie is Die Lapa beskikbaar vir hierdie naweek (10 April)Die Lapa is 'n  oopplan  vertrek . Hy is teen die r...
08/04/2026

Weens kanselasie is Die Lapa beskikbaar vir hierdie naweek (10 April)
Die Lapa is 'n oopplan vertrek . Hy is teen die rivier so dis lekker vir visvang. Op sy deck het hy 'n cooling tub. Daar is 'n tafel en stoele. Daar is ook braaiers tot julle beskiking.🥩

Daar is beddens, 'n lekker eet tafel, 'n wasbak, kombuiskaste met die nodigste kombuisware, 'n lekker groot yskas en 'n twee plaat stoof.

Hy het nie 'n badkaner nie. Gaste maak gebruik van die amblusie blokke wat baie netjies is en daar is warm water.

Ons Lapa is R600 'n naweek en dan R100 per persoon per nag.
Kinders onder 10 is gratis

Kampers is slegs R100 per persoon per nag. Dis sluit in tente, karavane . Ons het keagpunte en mense kan self besluit waar hulle wil staan.

Dagbesoekers is slegs R80 per person per dag🏕️

Ons het ook 'n putt putt baan wat gratis gebruik kan word.

🐶 Ons is pet friendly!

Besprekings moet vooraf gemaak word met 'n 50% deposito.

Vir besprekings of meer info
Kontak vir Monique op 079 616 9564

Address

Plot 43 Vischgat
Midvaal
1935

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Visgatadventures posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Visgatadventures:

Shortcuts

Share