Boes Mans Boog en visvang

Boes Mans Boog en visvang Boogklub Ons ʼn lekker groep mense wat bymekaar kom en n passie het vir boogskiet. All are welcome to be part of the Boesmans Archery Family.

We are situated outside of Meyerton close to Vereeniging on agricultural holdings which makes our range the best looking and most tranquil range in the Vaal. Boesmans Boogklub is verseker die plek om te wees. Kom geniet die rustige plaas lewe langs die dorp op n awesome baan saam met great mense. Kontak gerus vir Andries of Ewald vir meer inligting oor die klub. Bring jou boog en kom neem deel aan

ons Jaarlikse Liga Kompetisie . Vet pret vir die hele gesin! GPS koördinate :
S 26’35.873’’
E 28’06.195’’

Ps: We have bows for rent as well to assist in training and the development of the sport.

End year shoot at Boes Mans.
03/12/2022

End year shoot at Boes Mans.

01/04/2021
What a day. First competition of the year and it was awesome.
13/03/2021

What a day. First competition of the year and it was awesome.

23/02/2021

Hi almal. Ons beplan om ons eerste kompetisie ve die jaar te hou op die 13de Maart. Die kompetisie sal op 20 yards plaas vind, so almal sal kan skiet. Inskrywings fooi is R20 per archer/skut. Die kompetisie sal stiptelik om 14:00 begin by Boesmans Boog Klub.

Kom geniet hieride great sport saam met ons by n awesome klub.
17/01/2021

Kom geniet hieride great sport saam met ons by n awesome klub.

Hi almal. Hierdie is Boesmans Boog klub en geriewe. Ons is gelee net buite kant Meyerton. Kom skiet saam met ons elke Sa...
17/01/2021

Hi almal. Hierdie is Boesmans Boog klub en geriewe. Ons is gelee net buite kant Meyerton. Kom skiet saam met ons elke Saterdag van 09:00 tot laat. Ons het klub boë te huur vir die wat nie het nie en vir diegene wat die sport die eerste keer wil probeer.

Laaste shoot vir die jaar. Dit was awesome gewees. Geluk aan al die wenners.
12/12/2020

Laaste shoot vir die jaar. Dit was awesome gewees. Geluk aan al die wenners.

Mei se liga wennersWell done almalDankie vir n great shootKan nie wag vir volgende maand se krieket darts met die boogsk...
07/05/2019

Mei se liga wenners
Well done almal
Dankie vir n great shoot
Kan nie wag vir volgende maand se krieket darts met die boogskiet liga nie

02/02/2019
Boesmans se eerste liga dag vir die jaar.Wat n leke dag.Well done aan elkeen
02/02/2019

Boesmans se eerste liga dag vir die jaar.
Wat n leke dag.
Well done aan elkeen

Boesmans se jaarliga begin SaterdagEen shoot elke maandKontak ons vir meer nie inligtingAfdelingsMans,vroue, kids onder ...
29/01/2019

Boesmans se jaarliga begin Saterdag
Een shoot elke maand
Kontak ons vir meer nie inligting
Afdelings
Mans,vroue, kids onder 16.
Enige boog wat skietbaar is kan deelneem.

Boesmans Genesis Nasp vat weer al die pryseSo trots op julle 🏹
27/01/2019

Boesmans Genesis Nasp vat weer al die pryse
So trots op julle 🏹

Address

Plot 70 Koolfontein
Midvaal
1961

Opening Hours

12:00 - 17:00

Telephone

+27833992814

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Boes Mans Boog en visvang posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Boes Mans Boog en visvang:

Share

Category