Fishing Paradise Fishing tackle shop

Fishing Paradise Fishing tackle shop Everything you need for the perfect cast

19/09/2026

🎣 Môre môre, Genis van FISHING PARADISE hier!

Man, Ruben van VIS CLINIC was gister by ons gewees en het weer ’n paar lekker produkte vir ons gebring! 🔥

Ons het Crush, 3mm, 6mm en 10mm pellets, plus nog ’n klomp ander aasprodukte om van te kies. 🎣🐟

Kom maak ’n draai by FISHING PARADISE en kom kyk wat is nuut op die rakke!

The Big One is Waiting! 🎣🔥

Genis oor en uit!

Fishing Paradise 0.7.6 4.5.7 5.9.5.2 Kom maak n draai By GENIS oor en uit
18/09/2026

Fishing Paradise 0.7.6 4.5.7 5.9.5.2
Kom maak n draai
By GENIS oor en uit

🎣 Genis van FISHING PARADISE! Môre môre, hoe gaan dit?Man, my Bait Balls verkoop soos stroop! 🔥 Ek wag nog vir my volgen...
18/09/2026

🎣 Genis van FISHING PARADISE! Môre môre, hoe gaan dit?

Man, my Bait Balls verkoop soos stroop! 🔥 Ek wag nog vir my volgende aflewering — so as jy joune wil hê, hou jou oë oop!

💥 En ja… my Nookie Bombs is nog steeds gewild by die damme! 🎣💣

So moenie wag tot iemand anders dit onder jou neus uitvat nie! 😜

📍 Njala 35, Middelburg
📲 Hou ons dop op Facebook & TikTok!

The Big One Is Waiting!

Genis, oor en uit! 🎣🔥

17/09/2026

Well done to the winner

🎣GENIS VAN FISHING PARADISE 🔥 BITE BALLS HET GEVANG! 🔥🎣Wel gedaan aan Janco een van ons FISHING PARADISE klient en sy vr...
17/09/2026

🎣GENIS VAN FISHING PARADISE

🔥 BITE BALLS HET GEVANG! 🔥🎣

Wel gedaan aan Janco een van ons FISHING PARADISE klient en sy vriend

Gisteraand het van ons nuwe kliënte hul Bite Balls by Fishing Paradise kom haal! 😎💥

En mense… ons is die enigstes in Middelburg wat hierdie Bite Balls het! 👀

EN ons NOOKIE bombs was ook n groot sukses

Kyk na die foto’s en sien self wat ons kliënte gekies het. As jy joune wil hê, moenie wag tot iemand dit onder jou neus uitvat nie! 😂🎣

📍 Fishing Paradise – Middelburg
The Big One Is Waiting! 🎣🔥

GENIS OOR EN UIT

🎣 GENIS VAN FISHING PARADISE HIER!Mense, weer eens het ons SPOTLESS tweedehandse visstokke en katrolle ingekry! 🔥En die ...
17/09/2026

🎣 GENIS VAN FISHING PARADISE HIER!

Mense, weer eens het ons SPOTLESS tweedehandse visstokke en katrolle ingekry! 🔥

En die beste deel? Die pryse is SPOTGOEDKOOP! 💥💰

Moenie wag tot môre nie — kom maak ’n draai by Fishing Paradise, of hou ons Facebook en TikTok dop. Ek sit die pryse daar op.

👀 Sien jy hom? Vat hom! Want as jy te lank kyk, kan iemand anders hom reg onder jou neus uit vat! 😂🎣

The Big One Is Waiting!

Genis oor en uit! 🎣

16/09/2026

🔥🎣 NUWE SENSATION VOORRAAD HET GEKOM! 🎣🔥

Van stokke tot skepnette – ons het jou gedek! 😎💥

Kom loer in en kyk wat nuut op die rakke is… 👀🔥
Sensation is weer in voorraad! 🐟🎣

🎣 GENIS VAN FISHING PARADISE HIER!Was jy nog NOOIT by Fishing Paradise nie? 😳Jislaaik, wat wag jy voor?! 😂Kom loer in – ...
16/09/2026

🎣 GENIS VAN FISHING PARADISE HIER!

Was jy nog NOOIT by Fishing Paradise nie? 😳
Jislaaik, wat wag jy voor?! 😂

Kom loer in – in die winkel of online! 🔥
Ons het goed wat jou tackle box laat sê:
“EK HET DIT NODIG!” 🤣🎣

Hou Facebook & TikTok dop – jy weet nooit wat môre op die rak land nie!

📍 Njala 35, Middelburg, Dennisa

Fishing Paradise – kom shop voordat jou buddy al die lekker goed koop! 😂

Genis oor en uit! 🎤🎣

15/09/2026

🎣🔥 DIE NUWE BAIT BALL LURE DOEN SY WERK! 🔥🎣

Die bass kan hom net nie uitlos nie! 😱🐟 Ons het hom by Loskop Dam getoets en die resultate praat vanself… Hierdie lure is besig om groot moeilikheid vir die bass te veroorsaak! 💥

Hou dop… hierdie een gaan nog baie bass vang! 👀🎣

Fishing Paradise Njala Dennesig 0.7.6 4.5.7 5.9.5.2 Kom maak n draai
15/09/2026

Fishing Paradise Njala Dennesig
0.7.6 4.5.7 5.9.5.2
Kom maak n draai

Address

35 Njala Street
Middelburg
1050

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fishing Paradise Fishing tackle shop posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share