17/08/2026
Onthou van ons klub kompetisie 5 September by Ons Pan.
Kom geniet die dag saam met ons en bring jou hele familie sommer saam..
Maak jou beplanning vir September sommer nou:
5 September 2026: Invictus Klub Kompetisie
24 September 2026: NOM fondsinsameling. Kontak my vandag nog, moenie wag tot die laaste nie. Bespreek sommer nou.
Early bird catches the worm......
Charlene - 0835787152
ππ£ SONSKYN, GROOT VISSE EN LEKKER KUIER! π£π
Die warmer weer is op pad en dit beteken net een ding... die vis begin weer lekker byt! ππͺ
Pak jou stokke, maak jou aas reg en kom geniet 'n fantastiese dag saam met ons.
π Saterdag, 5 September 2026
π Ons Pan
Of jy nou vir die trofee mik of net die dag saam met mede-hengelaars wil geniet β almal is welkom!
π₯ Dis tyd om daardie groot een te gaan uithaal!
π£ Goeie geselskap.
π Groot vangste.
π Lekker kompetisie.
Ons sien uit daarna om julle almal by die water te sien!
Kontak Johan 072 345 0408 vir meer informasie