12/01/2026
2 0 2 6 💥
Maats wat reeds geregistreer is HOEF NIE weer te registreer nie.
Nuwe maats - R100 (*Januarie Special*)
Vanaf Feb sal registrasie R150 wees.
Maats wat geregistreer is - Kom oefen saam 😬
- Stuur asb vir Divan jou seun se naam ,geboortedatum & indien dit kan bring afskrif van ID saam✅️ - Admin doeleindes
Januarie = R300 💙
Vanaf Februarie is dit R450 pm
Coach Divan sien uit vir ń nuwe, lekker jaar saam die manne. Met nuwe opwindende lesse & oefeninge 😬