Hog Silencers

Hog Silencers Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Hog Silencers, Sport & recreation, 145 Third Road, Walker Fruit Farms, Meyerton.

09/02/2022

Hog M9 Modular Silencer with Nielsen device.

29/01/2022
11/04/2021

Hog M9 Pistol Silencer with Nielsen Device.

28/02/2021
HOG DIFUSOR knaldempers. Hierdie nuwe tegnologie kombineer verskeie unieke kenmerke om aan die jagter en sportskut n kwa...
05/10/2020

HOG DIFUSOR knaldempers. Hierdie nuwe tegnologie kombineer verskeie unieke kenmerke om aan die jagter en sportskut n kwaliteit produk te bied teen n goeie prys. HOG dempers word vervaardig uit hoe graad aluminium en vlekvrye staal.
Die vlekvrye staal wat ons gebruik vir loop-hegstukke en ‘baffle cores’ is noodsaaklik om n lang lewensduur te verseker. Ander dempers wat slegs uit aluminium bestaan word uitgeskiet binne n baie kort tydperk omdat aluminium nie die hitte en ongebrande dryfmiddel kan hanteer nie. Dieselfde geld vir die skroefdraad waar die demper op die loop vasskroef.
Dempers wat uit gewone staal vervaardig word is weer blootgestel aan roes as gevolg van waterdamp.
Die modulere ontwerp maak dit moontlik om die lengte van die demper te verstel soos wat omstandigdhede vereis. Die nuutste Hog knaldempers het verskeie unieke kenmerke wat in geen ander demper gevind kan word nie.
Die konstruksie van die HOG DIFUSOR gee aan jou n demper met n baie lae gewig in verhouding met volume en dB vermindering van 30 – 35.
Hog dempers is beskikbaar vir wapens van .22 tot .375 kaliber in verskillende modelle en variasies daarvan.
Ons is in Meyerton, Gauteng
Vir meer inligting kontak Gideon per e-pos [email protected] of sel: 082 396 8404

HOG DIFUSOR  knaldempers. Hierdie nuwe tegnologie kombineer verskeie unieke kenmerke om aan die jagter en sportskut n kw...
30/04/2020

05/12/2019

Gedurende Desember sny ons skroefdraad op gewere vir ons knaldempers gratis.
Ons is in Meyerton, Gauteng
Vir meer inligting kontak Gideon per e-pos [email protected] of sel: 082 396 8404

Address

145 Third Road, Walker Fruit Farms
Meyerton
1962

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hog Silencers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Hog Silencers:

Share