29/01/2020
Melkbos Stoei skop die jaar af met ‘n oefen sessie aangebied deur Coach Reinhardt Bosse van Olympians! Ons is opreg dankbaar vir jou tyd en toewyding.
Ons nooi alle rugby coaches en jul spelers uit om Donderdag in te spring en saam te kom oefen - “switch your preseason fitness into a different gear”!
Alle belangstellendes is welkom.
Wens ons huidige sowel as nuwe lede ‘n baie voorspoedige en suksesvolle jaar toe.
🤼♂️