The Study Hub Nelspruit Affiliate of Biolink Attention Training

The Study Hub Nelspruit Affiliate of Biolink Attention Training We aim to coach learners to become independent in studying and summarising their learning subjects. Your child needs a study coach who cares.

At the study Hub we coach Grade 4 to 7 learners to become independent learners and we help them to keep up with their learning subjects in a stress free environment. Any skill which boost a person’s ability to study, retain, and recall information which assists in and passing exams can be termed as a study skill. Early study habits are key to a successful school career hence our focus on Grade 4 to 7 learners.

27/09/2017
Lees maak leer lekker
09/08/2017

Lees maak leer lekker

As jy raadop is met jou kind se huiswerk / leerwerk, of self nie kan help met huiswerk middae nie.The Study Hub in Nelsp...
23/07/2017

As jy raadop is met jou kind se huiswerk / leerwerk, of self nie kan help met huiswerk middae nie.

The Study Hub in Nelspruit is die antwoord op al jou opsommings, leesklasse, begripstoete en leermetodes.

Kontak Jannete 0828052382

21/07/2017

As jy raadop is met jou kind se huiswerk / leerwerk, of self nie kan help met huiswerk middae nie, lees hier!

The Study Hub in Nelspruit is die antwoord op al jou opsommings, leesklasse, begripstoete en leermetodes.

Kontak Jannete 0828052382 indien jy belangstel.

30/05/2017

Ons rus leerders toe met die nodige vaardighede sodat hulle sonder mamma op hul eie kan leer en presteer!!

Graad 4 en 5 leerders - Study Hub Nelspruit bied Saterdag 3 Junie n interaktiewe studiesessie aan.   "Herkenning van sle...
28/05/2017

Graad 4 en 5 leerders - Study Hub Nelspruit bied Saterdag 3 Junie n interaktiewe studiesessie aan. "Herkenning van sleutelwoorde en korrekte beantwoording van begripstoetse" vanaf 9.30 tot 11.00 koste R150.00 per leerder kontak Jannete 0828052382

28/05/2017

Hiermee ‘n paar oefeninge vir Graad R, 1 en 2 outjies. Lekker speel! Liggaamsbeeld: 1. Laat die kind sy/haar groot liggaamsbewegings oefen. Demonstreer ‘n liggaamsbeweging en laat die kind d…

28/05/2017

Die outjie sukkel om verby die denkbeeldige middellyn van die liggaam te beweeg of om die denkbeeldige lyn te kruis. Die werk: Die skryf- of tekenwerk op die een helfte van die bladsy is gewoonlik …

12/05/2017

Lees saam boeke oor die onderwerp en laat die outjie dan ‘n opstel daaroor skryf. Lees dit saam deur om seker te maak dat dit goeie inligting bied en interessant is. Die woordeskat moet op …

07/05/2017

ADHD is real. It is life-altering and all-encompassing. Spend some time trying to understand this diagnosis before propagating myths and misinformation.

06/05/2017

Ek het gevind dat die meerderheid kinders worstel met omkerings (spieëlskrif) en lettergreepverdeling. Dit is natuurlik ‘n veralgemening, maar as ‘n mens so deur hul boeke blaai……

06/05/2017

Merk elke vak se boeke met ‘n kleurkol op die rugkant om dit makliker in die tas of kas op te spoor. Gebruik dieselfde kleure op die skoolrooster. Plak ‘n kalender en rooster teen die …

Address

Mbombela
1200

Opening Hours

Monday 14:00 - 17:00
Tuesday 14:00 - 17:00
Wednesday 14:00 - 17:00
Thursday 14:00 - 17:00
Friday 14:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 12:00

Telephone

0828052382

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Study Hub Nelspruit Affiliate of Biolink Attention Training posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to The Study Hub Nelspruit Affiliate of Biolink Attention Training:

Share