Sabella Lodge

Sabella Lodge 6 Chalets, sundowners, bushveld, braai.... What more need we say?

Jagseisoen 2022
12/05/2022

Jagseisoen 2022

14/01/2022

SPRINGBOKVLAKTE JAGPAKETTE

Mededingende jagpakkette beskikbaar op die springbokvlakte . Beperkte datums nog beskikbaar. 4 Ster verblyf word aangebied teen R3500 per nag vir 6 persone minimum 2 nagte. Adisionele akkomodasie beskikbaar teen R500 per persoon per nag maksimum 14 persone. Dames ook baie welkom daar is ook beperkte Spa behandelings beskikbaar. Kontak Thinus 060 745 1166 of Lizelle 082 373 9111 vir enige navrae.

Boek gerus al die Sabella jagters julle sal nie spuit wees nie.
14/01/2022

Boek gerus al die Sabella jagters julle sal nie spuit wees nie.

19/03/2020

SPRINGBOKVLAKTE JAGPAKETTE

Mededingende jagpakkette beskikbaar op die springbokvlakte . Verskeie datums nog beskikbaar vir April 2020 agv kanselasie van buitelandse vlugte. 4 Ster verblyf word aangebied teen R3500 per nag vir 6 persone minimum 2 nagte. Adisionele akkomodasie beskikbaar teen R500 per persoon per nag maksimum 14 persone. Dames ook baie welkom daar is ook beperkte Spa behandelings beskikbaar. Kontak Thinus 060 745 1166 of Lizelle 082 373 9111 vir enige navrae.

Renovations done & dusted. Skakel ons gerus om te boek vir jou naweek weg van die stad se geraas. 180 km van Pretoria . ...
16/10/2019

Renovations done & dusted. Skakel ons gerus om te boek vir jou naweek weg van die stad se geraas. 180 km van Pretoria . Groepe tot 'n maksimum van 24 persone welkom om te bespreek vir jaareindfunksies. Skakel Lizelle by 082 373 9111 of Thinus by 060 745 1166 . Of stuur n epos na [email protected] vir enige navrae.

Bosveld TV ....
20/09/2019

Bosveld TV ....

10/04/2019
10/04/2019

SPRINGBOKVLAKTE JAGPAKETTE

Mededingende jagpakkette beskikbaar op die springbokvlakte . Verskeie datums nog beskikbaar reg deur die jaar. 4 Ster verblyf word aangebied teen R3500 per nag vir 6 persone minimum 2 nagte. Adisionele akkomodasie beskikbaar teen R500 per persoon per nag maksimum 14 persone. Dames ook baie welkom daar is ook beperkte Spa behandelings beskikbaar. Kontak Thinus 060 745 1166 of Lizelle 082 373 9111 vir enige navrae.

Address

Marble Hall

Telephone

+27607451166

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sabella Lodge posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Sabella Lodge:

Share