Laerskool Marble Hall Okasies en jolifikasies

Laerskool Marble Hall Okasies en jolifikasies Laerskool Marble Hall Rugbyweek van 26ste Maart tot 31ste Maart!! Hope pret..plesier...RUGBY en heerlike kos!!! Moenie dit mis nie!!!!

Malie Krieket aan die Brand!! Laerskool Marble Hall se eerste krietspan word as Sirkel 1 wenners aangewys na afloop van ...
07/09/2022

Malie Krieket aan die Brand!!
Laerskool Marble Hall se eerste krietspan word as Sirkel 1 wenners aangewys na afloop van hul liga wedstryd gister teen Laerskool Eugene Marais.
Baie geluk Malies!

15/03/2020

‼‼‼‼‼‼‼‼‼‼‼‼‼‼‼‼Goeienaand ouers van Laerskool Marble Hall...
Ons reageer op die nuuskonferensie wat deur President Cyril Ramaphosa enkel minute gehou is. Soos u teen hierdie tyd weet is daar verskeie drastiese stappe deur die kabinet geneem. Die skool sal dus gesluit wees soos bepaal deur die kabinet vanaf Woensdag tot na Paasnaweek.
Die Beheerliggaam vergader môre oggend om 8:00 om die situasie te bespreek. Ons kan ongelukkig nie die risiko’s en gevare ignoreer nie. Ons besef dat daar vir ons uitdagings is mbt tot die rugbyweek wat beplan is. Ons vra dat u ons kans sal gee om die situasie, impak en gevolge te oorweeg. Ons sal u volledig inlig op Facebook en die D6 Kommunikeerder van ons besluite na afloop van die vergadering. Indien daar drastiese besluite is of indien daar gevolge vir u as ouers is, sal ons ‘n vergadering met u as ouers belê.
Bertus Homan- Voorsitter Beheerliggaam.
‼‼‼‼‼‼‼‼‼‼‼‼‼‼‼‼

WEN‼WIN‼WEN‼WIN‼Ondersteun asb hierdie fondsinsameling..... jy kan n TROLLEY vol nie-bederfbare produkte WEN‼
10/07/2019

WEN‼WIN‼WEN‼WIN‼
Ondersteun asb hierdie fondsinsameling..... jy kan n TROLLEY vol nie-bederfbare produkte WEN‼

Laerskool Marble Hall sien daarna uit om ons besoekende skole Saterdag 11Mei te verwelkom met ons Bulletjie en Mini-Netb...
08/05/2019

Laerskool Marble Hall sien daarna uit om ons besoekende skole Saterdag 11Mei te verwelkom met ons Bulletjie en Mini-Netbal Dag.... ons sien uit na n dag van pret en plesier!! Sien jou daar!!

Kom deel in 6dae van goeie RUGBY... UITSTEKENDE KOS en gesellige kuiers!! Ons Steaks is VERSEKER die beste in die Vallei...
12/03/2019

Kom deel in 6dae van goeie RUGBY... UITSTEKENDE KOS en gesellige kuiers!! Ons Steaks is VERSEKER die beste in die Vallei... kom maak n draai en proe self!!!

18-20 Maart is dit tyd vir die Sonskynvallei Rugbyweek se TIMONE week..... 0/9 spanne en 0/10 spanne van verskeie top sk...
11/03/2019

18-20 Maart is dit tyd vir die Sonskynvallei Rugbyweek se TIMONE week.....
0/9 spanne en 0/10 spanne van verskeie top skole gaan mekaar die stryd aansê..
Kom maak gerus n draai..deel in die uithaler rugby...eet ietsie en kuier sommer net lekker saam met ons!!
SIEN JOU DAAR!!!!

Ons skop ons jaarlikse Sonskynvallei Rugbyweek af met ons PUMBA week.... 0/11 spanne en 0/13 spanne van verskeie top sko...
11/03/2019

Ons skop ons jaarlikse Sonskynvallei Rugbyweek af met ons PUMBA week.... 0/11 spanne en 0/13 spanne van verskeie top skole kom sê mekaar die stryd aan!!
Kom deel in die naelbyt Rugby!! Daars goeie kos.. iets vir die dors en gesellige kuiers!!! SIEN JOU DAAR!!!

Dis weer tyd vir ons jaarlikse Sonskynvallei Rugbyweek! Kom raak deel van die aksie...goeie rugby en lekker kuier op Lae...
11/03/2019

Dis weer tyd vir ons jaarlikse Sonskynvallei Rugbyweek!
Kom raak deel van die aksie...goeie rugby en lekker kuier op Laerskool Marble Hall se sportvelde!
SIEN JOU DAAR!!!!!

Address

Marble Wes Str/Skoolstraat
Marble Hall
0450

Telephone

0132611106

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Marble Hall Okasies en jolifikasies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share