Marble Hall Leopards Rugbyklub

Marble Hall Leopards Rugbyklub Marble Hall Rugbyklub is n gemeenskap geoorinteerde sport instansie

23/05/2023

Uitslag: 20 Mei 2023 Marble Hall vs. Ermelo

Weereens Ε„ klipharde wedstryd met net een enkele punt wat die lot bepaal op die ou eind van die wedstryd! Wedstryd eindig toe in die guns van Ermelo.
Marble Hall 12 Ermelo 13

Manne van die wedstryd:
Voor Speler: Pietertjie Pretorius
Agter Speler: Hennie Klopper

STERKTE MET DIE KOMENDE WEDSTRYD TEEN STANDERTON MANNE!! πŸ‰πŸ‰

Liga Wedstryd 27 Mei 2023 Tuis!! πŸ‰πŸ‰Marble Hall Leopards Rugbyklub meet die komende Saterdag kragte teen die manne van St...
23/05/2023

Liga Wedstryd 27 Mei 2023 Tuis!! πŸ‰πŸ‰

Marble Hall Leopards Rugbyklub meet die komende Saterdag kragte teen die manne van Standerton! Kom ondersteun ons gerus en bring jou familie en vriende saam vir Ε„ lekker middag van klipharde rugby!



UITSLAG:06 MEI 2023MARBLE HALL VS. KRIELΕ„ Klipharde wedstryd wat enige span se kant toe kon gaan! Met die blaas van die ...
17/05/2023

UITSLAG:
06 MEI 2023
MARBLE HALL VS. KRIEL

Ε„ Klipharde wedstryd wat enige span se kant toe kon gaan! Met die blaas van die eindfluitjie het die kragmeting toe egter in die guns van die manne van Kriel geval met n eindtelling van 39-38!

Dankie aan elke ondersteuner wat daar was om die manne aan te moedig! Dit word opreg waardeer!

WEG WEDSTRYD OP ERMELO!! πŸ‰πŸ‰Ons maak reg vir ons tweede liga wedstryd teen die manne van Ermelo die komende Saterdag!Ons ...
17/05/2023

WEG WEDSTRYD OP ERMELO!! πŸ‰πŸ‰

Ons maak reg vir ons tweede liga wedstryd teen die manne van Ermelo die komende Saterdag!

Ons wens die manne baie sterkte toe en glo hulle sal Marble Hall se naam hoog hou!




Marble Hall Leopards Rugbyklub

Neem kennis!! Mhluzi onttrek. Ons teenstanders vir die naweek is die manne van Kriel!πŸ‰Sien julle die saterdag by Laersko...
04/05/2023

Neem kennis!! Mhluzi onttrek. Ons teenstanders vir die naweek is die manne van Kriel!πŸ‰
Sien julle die saterdag by Laerskool Marble Hall se sportvelde! Bring die familie en vriende saam!πŸ‰

Marble Hall 1 vs. Loskop 118 Maart 2023
13/04/2023

Marble Hall 1 vs. Loskop 1
18 Maart 2023

WEDSTRYD TE GROBLERSDAL πŸ‰πŸ‰Kom ondersteun Marble Hall Leopards Rugbyklub gerus wanneer ons kragte meet Vrydagaand teen Lo...
13/04/2023

WEDSTRYD TE GROBLERSDAL πŸ‰πŸ‰

Kom ondersteun Marble Hall Leopards Rugbyklub gerus wanneer ons kragte meet Vrydagaand teen Loskop 2 by Loskop Rugbyklub !! Bring familie en vriende saam vir lekker plattelandse klub rugby! Sien julle daar!




WEG WEDSTRYD IN PRETORIA!! πŸ‰Marble Hall Leopards Rugbyklub meet kragte teen KD Likkewane Rugby   !!
31/03/2023

WEG WEDSTRYD IN PRETORIA!! πŸ‰
Marble Hall Leopards Rugbyklub meet kragte teen KD Likkewane Rugby !!



WEG WEDSTRYD!!Die ene praat vir homself!! Maak seker jy mis hom nie!Kom ondersteun ons gerus die saterdag as Marble Hall...
14/03/2023

WEG WEDSTRYD!!

Die ene praat vir homself!! Maak seker jy mis hom nie!

Kom ondersteun ons gerus die saterdag as Marble Hall Leopards Rugbyklub kragte meet teen Loskop Rugbyklub !!

Sien julle daar!! πŸ‰πŸ‰




TUIS WEDSTRYD!! Kom ondersteun Marble Hall Leopards Rugbyklub saterdag as ons kragte meet teen Cullinan Rugby Klub !! πŸ‰B...
06/03/2023

TUIS WEDSTRYD!!
Kom ondersteun Marble Hall Leopards Rugbyklub saterdag as ons kragte meet teen Cullinan Rugby Klub !! πŸ‰

Bring jou vriende en familie gerus saam en geniet die rugby!

Sien julle daar! πŸ‰



WEG WEDSTRYD!! πŸ‰
28/02/2023

WEG WEDSTRYD!! πŸ‰

NEEM KENNIS!!Lydenburg ontrek uit saterdag se wedstryd.Maar wees gerus die rugby gaan aan!! πŸ‰Marble Hall Leopards Rugbyk...
22/02/2023

NEEM KENNIS!!

Lydenburg ontrek uit saterdag se wedstryd.
Maar wees gerus die rugby gaan aan!! πŸ‰

Marble Hall Leopards Rugbyklub sal die naweek kragte meet teen Witbank Rugby Club !!

Hoop ons sien julle daar!!
Rugby groete πŸ‰

TUIS WEDSTRYD !!πŸ‰

Kom kyk lekker rugby saterdag die 25ste en ondersteun Marble Hall Leopards Rugbyklub.

Jonk en oud welkom! πŸ‰



Address

Marble Hall Laerskool Sport Gronde
Marble Hall
0450

Opening Hours

Tuesday 18:00 - 20:00
Thursday 18:00 - 20:00

Telephone

+27797892993

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Marble Hall Leopards Rugbyklub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Marble Hall Leopards Rugbyklub:

Share

Category