17/11/2020
Kom help ons asseblief geld in te samel vir Engo kinderhuis hierdie naweek by Villa Avianto.
200 punte up for grabs Saterdag oggend by die Chizzle Challenge - Shake Down 2020 Spice Walk Fund Raiser🏆🏆😁😁
Almal is welkom om saam te kom stap vir 'n baie goeie doel🙌🙌
Sien julle daar!🎉🎉