Swartland Rebels_7s Rugby

Swartland Rebels_7s Rugby Swartland Rebels was formed to inspire youth in Swartland Rural communities through sport.

04/07/2025
08/08/2023
08/08/2023

πŸ‡ΏπŸ‡¦ The Springbok squad for πŸ“‹

16/01/2023
Die afgelope naweek het Swartland Rebels_7s Rugby aan ons eerste toernooi deelgeneem. Die manne kan trots wees op hul ve...
16/01/2023

Die afgelope naweek het Swartland Rebels_7s Rugby aan ons eerste toernooi deelgeneem. Die manne kan trots wees op hul vertonings ,daar was baie positiewe dinge maar ook baie hardewerk wat voorle voor ons aan FFG Sports Scorpions 7s toernooi gaan deelneem.
Dankie aan almal wat n bydrae gemaak het tot die dag ,dit word waardeur..

Hierdie naweek neem ons deel aan ons heel eerste toernooi vir die 2023/2024 social 7's seisoen. Never Despair RVK se gam...
12/01/2023

Hierdie naweek neem ons deel aan ons heel eerste toernooi vir die 2023/2024 social 7's seisoen. Never Despair RVK se gamat sevens gaan baie talent lok van oral uit die boland en beloof om n opwindende dag te wees met die unieke kompetisie wat verjaar plaasvind.
Dankie aan alle borge en mense wat ons as Swartland Rebels_7s Rugby ondersteun het sover.

Die afgelope 2weke was kliphard ,maar ons het baie gegroei as n span en brotherhood.
11/01/2023

Die afgelope 2weke was kliphard ,maar ons het baie gegroei as n span en brotherhood.

Address

Malmesbury
7300

Telephone

+27788621678

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Swartland Rebels_7s Rugby posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Swartland Rebels_7s Rugby:

Share