SA Jagters-Hunters Swartland

SA Jagters-Hunters Swartland SA JAGTERS - die enigste tuiste vir jagters, sportskuts en bewaarders van wildlewe.

28/07/2025
01/08/2024

Riebeek Landbou Vereeniging Swartdam Gongskietbaan - INSKRYWINGSVORM
14 September 2024

PDF:

Hi, Onthou om in te skryf vir ons jaarlikse Veldskiet.
12/03/2024

Hi, Onthou om in te skryf vir ons jaarlikse Veldskiet.

28/09/2023

Ons nooi graag alle SAJWV takke om die Intertak Haelgeweer skiet te kom bywoon op 28 Oktober 2023 op Papkuilsfontein Plaas te Malmesbury. Advertensie en inskrywingsvorm volg spoedig.

Ons het hierdie afgelope naweek n Pa en Seun/Dogter naweek gehou.Die naweek program het begin met n demonstrasie van hoe...
28/09/2023

Ons het hierdie afgelope naweek n Pa en Seun/Dogter naweek gehou.
Die naweek program het begin met n demonstrasie van hoe om n Springbok af te slag en te verwerk.Baie dankie aan Freddie Janse van Rensburg van Kolskoot Slaghuis en Verwerking in die Paarl vir die demonstrasie.

Saterdag het die Seuns en Dogters meer geleer oor die tipes wapens wat gebruik word vir jag van veskillende wild spesies.
Skootplasing op diere is bespreek en nog vele meer.Daarna kon die kinders die geleentheid kry om te skiet en nogmals te skiet.

Almal het dit vreeslik geniet.
Hou die blad dop vir nog so n naweek in die toekoms.

Baie dankie vir die persone wat die naweek n groot sukses gemaak het.

Address

Malmesbury

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SA Jagters-Hunters Swartland posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to SA Jagters-Hunters Swartland:

Share