25/05/2026
Oe, wag wag – moenie nou vinnig verby swipe nie,
ja JY daar… hierdie boodskap is vir jou, nie vir die WiFi nie 😏
Ons kerk kort bietjie cash, dis nie ’n geheim,
maar chill… die pastoor koop nie nou ’n jetski of spog paleis nie, dis fyn 😄
Geen goud-krane of whirlpool bath vibes,
net eerlike hulp vir mense in moeilike tye en tribs.
So klik daai link – ja, daai een daar,
moenie maak jy’t hom nie gesien nie, ek ken daai gebaar 😂
Selfs R5 maak ’n verskil hier,
dis minder as ’n Coke, maar bring baie meer cheer!
Ons help waar dit saak maak, dit weet jy mos al,
maar die gebou sê nou: “Help my ook, ek’s amper op my val!” 😅
As die Heilige Gees jou nou so tikkie-tikkie druk,
moenie hom ghost soos ’n ex nie… dis net slegte luck 😆
Gooi iets in, groot of klein,
en help die Vriende van God Kerk weer mooi laat skyn ✨
I'm excited to share that I'm currently backing an incredible campaign on BackaBuddy. Join me in making a difference by following this link! |
FRIEND OF GOD CHURCH MALMESBURY Community Impact Church Partnership Project Dear Friends and Family, At Friend of God Church Malmesbury...