Malmesbury Rugby Club

Malmesbury Rugby Club Creating a safe, sustainable rugby playing environment while developing young players
(1)

Die naweek speel ons tuis op Chatsworth. Kom geniet die dag met ons!
23/05/2025

Die naweek speel ons tuis op Chatsworth. Kom geniet die dag met ons!

02/04/2025
Volg asb ons tik tok!
19/02/2025

Volg asb ons tik tok!

Watch, follow, and discover more trending content.

Welkom by die Bloues Familie Fast Track Loans. Mag 2025 vir beide organisasie sukses Hou. Ek vra aan die bloues familie ...
19/02/2025

Welkom by die Bloues Familie Fast Track Loans. Mag 2025 vir beide organisasie sukses Hou. Ek vra aan die bloues familie om gerus gebruik te maak van fast track loans. Sien die link na die web tuiste hier onder.
https://fasttrackloans.co.za/

Welkom by die bloues familie Silos Bistro Malmesbury. N plek waar ons kinders veilig Kan speel terwyl ons n bietjie agte...
07/02/2025

Welkom by die bloues familie Silos Bistro Malmesbury. N plek waar ons kinders veilig Kan speel terwyl ons n bietjie agter oor sit en ontspan. Ons verdien dit mos! Met die binne en buite speel area vir die kleintjies en die lekker kos op die spyskaart glo ek ons gaan nog Baie herinnering maak. Ek maak n beroep op alle Bloues ondersteuners om asb hierdie besigheid te ondersteun wat vir ons ondersteun. Baie dankie Silos Bistro

Die naweek gaan ons Tulbagh toe, bring jou Kamp stoel saam. Kom geniet die dag met ons.
06/02/2025

Die naweek gaan ons Tulbagh toe, bring jou Kamp stoel saam. Kom geniet die dag met ons.

Getting the season started. Anyone who wishes to join the club, please reach out or come down to dieprivier and have a c...
06/01/2025

Getting the season started. Anyone who wishes to join the club, please reach out or come down to dieprivier and have a chat

Address

Malmesbury

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Malmesbury Rugby Club posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Malmesbury Rugby Club:

Shortcuts

Share

Category