12/05/2024
Ons het vandag die voorreg gehad om by een van die mooiste plekke te kon musiek maak vir Moedersdag 🎼🎤❤️
Dankie Highland Gate Golf & Trout Estate vir die voorreg en al die bederf ons het dit so baie geniet 👌🎼🎤