04/05/2017
Ons aerobics afdeling se promosie vir elke sleepsel 'n gratis sessie is nog aan tot en met volgende week Donderdag!
Dan het ons maandelikse aanbiedings as volg:
Eenmalig R30
Vir 1keer/week R120
Vir 2keer/week R230 (5% afslag)
Vir 3keer/week R330 (10% afslag)
Vir 4keer/werk R410 (15% afslag)
Kontak my gerus vir enige navrae!
En manne- kom wys wat julle kan doen op die CrossFit baan!