Magdaleen Botes Sports Institute

Magdaleen Botes Sports Institute Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Magdaleen Botes Sports Institute, Sport & recreation, Corner of Viljoen & Voortrekker Street, Lydenburg.

This institute welcomes all athletes, sports fanatics and persons who needs professional help and assistance to reach a level of strength that helps you excel at the next level.

27/10/2023
19/04/2023
20/03/2023



πŸ‘πŸ»πŸ‘πŸ»πŸ‘πŸ»πŸ‘πŸ»πŸ‘πŸ»πŸ‘πŸ»πŸ‘πŸ»πŸ…πŸ…πŸ…πŸ’šπŸ’šπŸ’š
26/02/2023

πŸ‘πŸ»πŸ‘πŸ»πŸ‘πŸ»πŸ‘πŸ»πŸ‘πŸ»πŸ‘πŸ»πŸ‘πŸ»πŸ…πŸ…πŸ…πŸ’šπŸ’šπŸ’š

Maar wat is goeie sportmanskap? β€œRegverdige, respekvolle en beleefde gedrag teenoor jou mededinger, asook grootmoedighei...
28/01/2023

Maar wat is goeie sportmanskap?
β€œRegverdige, respekvolle en beleefde gedrag teenoor jou mededinger, asook grootmoedigheid, al verloor jy of jou span,” is dr. Rosa Bredenkamp, ’n beradingsielkundige van Stellenbosch, se definisie van sportmanskap. Sy sΓͺ verder: β€œDit gaan oor jou dat daar is om te word en nie net om te nie. Jou beginsels en waardes moet ook deurskemer in die waarin jy jou as ’n en .”

Rosa meen dat sportmanskap ook vereis dat jy die reΓ«ls van die spel nakom en jou
aan die skeidsregter se oordeel onderwerp.

Maar hoekom is dit belangrik? Gaan dit nie maar net oor wen nie?
Sportmanskap leer jou ander gun. Dit help jou om ’n sin vir regverdigheid aan te leer, sΓͺ dr. ST Potgieter, ’n opvoedkundige sielkundige van Kaapstad.

Dr. Potgieter meen ook dis belangrik dat die kinders van jongs af sportmanskap aanleer, want eindelik vind dit neerslag in jou volwasse lewe, huwelik, verhoudings en beroep. Kortom, dit leer jou later om mededingend, maar terselfdertyd grootmoedig en medemenslik te wees, asook hoe om teleurstelling te verwerk.

Een van die belangrikste lewenslesse wat jy op die sportveld leer, is dat uitdagings deel van die lewe is, is die mening van dr. Ewald Crause, ’n sielkundige verbonde aan die Wes-Kaapse Onderwysdepartement.

Hoekom raak sportmanskap deesdae so skaars?
Deelnemers se fokus het die laaste klompie jare verskuif weens beroepsport se klem op prestasie om te wen tot elke prys – en dit kon tot ’n afname in sprotmanskap gelei het. Dit is die mening van dr. Jannie Botha. Hy was betrokke by die WΓͺreld- bekerrugbyspan, die Junior Springbok- en Blitsbokspanne en hy is nou ook die Bulls se spelerontwikkelingsbestuurder.

Rosa beaam dit. β€œDaar is groter druk om die beste te wees. En wanneer wen die
allesoorheersende doelwit is, kan ons swak sportmanskap op die ergste sien.”

Ewald meen mense benader sport deesdae as iets wat hulle aansien moet gee eerder as iets wat hulle moet geniet. Die sterk wenmotief stel jongmense ook bloot aan druk waarvoor hulle nog nie gereed is nie en wat emosioneel oorweldigend kan word.

Volgens Loffie Eloff, die rugbyafrigter wat die Suid-Afrikaanse o/19-span na die twee wΓͺreldtitels gebrei het, eindig dit nie by druk en onrealistiese verwagtinge van ouers nie. β€œDie kinders ervaar ook druk van afrigters, hul skool self, gemeenskapsdruk...”

Die wenmotief kan oordryf word en kinders op die lange duur benadeel, eerstens deur die voorbeeld wat gestel word. Ouers en onderwysers kan hulle nie swak gedra langs of op die veld en dan verwag die kind moet goeie spormanskap toon nie.

dat genotvolle ontspanning bied, mense bymekaarbring en
bou, en dat daar altyd ’n wenspan en ’n verloorspan moet wees.

Ouers behoort kinders ook te leer dat mededinging met jouself die beste soort mededinging is – dΓ­t is .

23/01/2023

Address

Corner Of Viljoen & Voortrekker Street
Lydenburg

Telephone

+27765792322

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Magdaleen Botes Sports Institute posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Magdaleen Botes Sports Institute:

Share