Choegang Lydenburg

Choegang Lydenburg Taekwondo

Baie geluk met jou verjaarsdag Bosabum Magda. Mag jy n baie geseende jaar he 🥋
01/08/2023

Baie geluk met jou verjaarsdag Bosabum Magda. Mag jy n baie geseende jaar he 🥋

Good luck to our students participating today 🥋
18/03/2023

Good luck to our students participating today 🥋

Thank you Master Awie and Xander from Wolves Martial Arts Academy for inviting us, we always have so much fun attending ...
03/03/2023

Thank you Master Awie and Xander from Wolves Martial Arts Academy for inviting us, we always have so much fun attending your competitions.

Choegang Dojang het nog iets om oor trots te wees Bosabum Maricke is as SATI se Events Director verkies gedurende Saterd...
13/02/2023

Choegang Dojang het nog iets om oor trots te wees Bosabum Maricke is as SATI se Events Director verkies gedurende Saterdag se AGM vergadering.

Choegang bars uit sy nate van trots op 3 Feb stig Choegang n beheerliggaam waarby elke swartbelt sy/haar federasie das o...
04/02/2023

Choegang bars uit sy nate van trots op 3 Feb stig Choegang n beheerliggaam waarby elke swartbelt sy/haar federasie das ontvang en ook hul erenaam in die klub.
Maricke Voorsitter
Elje & Andre: Span hoof afrigters, Klub hulp afrigters
Magda & Monique: Span bestuurders, Klub hulp afrigters.
Ons groet Zane en wens haar alle sterkte toe waar sy die studente lewe aanpak.

Die hoof instrukteur van ChoegangWillem Kok is gebore 18 Des 1972Hy begin in 1989 met Taekwondo in Drie Riviere Vereenig...
29/01/2023

Die hoof instrukteur van Choegang

Willem Kok is gebore 18 Des 1972
Hy begin in 1989 met Taekwondo in Drie Riviere Vereeniging. Die jaar wat hy geelbelt is sluit hy aan by die weermag vir sy diensplig jaar, hy bly aan by die weermag tot 1994. Tydens sy weermag jare oefen hy saam met die Noord Kommandoment Karate span in Pretoria. Na die weermag gaan hy aan met Tkd hy behaal sy 1ste Dan en in dieselfde jaar kwalifiseer hy vir wereld kampioenskappe in Argentinia, hy verteenwoordig SA in die liggewig afdeling vir Sparring, span patterns en spesiale tegnieke. Hy is vanaf 1999 tot 2002 SA se liggewig kampioen. Hy begin in 1999 met afrigting. In 2001 bevorder hy na 2de Dan. In 2001 en 2003 kwalifiseer hy weer vir die SA span maar agv beserings moes hy ontrek. In 2005 tree Sabum Willem uit kompetisies uit. Hy verhuis saam sy vrou en seun na Lydenburg, waar hy in 2008 Choegang Lydenburg stig. Hierdie jaar is die klub 15jaar oud. Baie dankie Sabum Willem vir jou toewyding aan die klub asook aan die sport.

If you can live by the tenants of Taekwondo, you can do Taekwondo 🥋Courtesy Integrity Perseverance Self-Control Indomita...
22/01/2023

If you can live by the tenants of Taekwondo, you can do Taekwondo 🥋
Courtesy Integrity Perseverance Self-Control Indomitable Spirit

Address

Sandcourt Building
Lydenburg
1120

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Choegang Lydenburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share