Lutzville Golfklub

Lutzville Golfklub It is a page to promote Lutzville Golfklub and to show what we do on the weekends

Bandkorp golfdag
31/10/2021

Bandkorp golfdag

31/10/2021
31/10/2021

Bandkorp dag met 52 spelers - baie geluk aan die wenners 1ste Herman Beukman en Joshua de K**k was dit n heerlike sonskyndag - formaat was n Better Bal met voorkeur afslaan. Daar was 6 natgate en Pierre en Bok Visser het n heerlike ete vir die golfers en borge gegee na die tyd. Dankie aan Bandkorp vir die pragtige dag en alle moeite.

Dis met groot leedwense dat ons Maruis Nortier groet- hy het net altyd gegee en ons gaan jou verseker baie mis -  nog n ...
11/04/2021

Dis met groot leedwense dat ons Maruis Nortier groet- hy het net altyd gegee en ons gaan jou verseker baie mis - nog n groot boom het geval- alle sterkte bir Debbie en die familie.

Saterdag 10 April was dit weer tyd vir matchplay tussen die ou manne en die jong manne. Heeldag was dit gelyk maar die o...
11/04/2021

Saterdag 10 April was dit weer tyd vir matchplay tussen die ou manne en die jong manne. Heeldag was dit gelyk maar die ou manne wen met die laaste paar dan 2021 met 14-10.

Unitrans Golfdag was weer n groot sukaes met 48 spelers in die veld wwas daar goeie golf gespeel. 1. Andre Loubsher 42 2...
13/09/2020

Unitrans Golfdag was weer n groot sukaes met 48 spelers in die veld wwas daar goeie golf gespeel. 1. Andre Loubsher 42 2, Oubaas Kersop 40 3. attie v Rooyen 40 - Attie wen ook die drywer en chip kompetisie. Alle caddys ontvang n food voycheren Riaan Roux van cleveland en srixon deel b***e uit wn help met toerusting. Ons gaan verseker hierdie too borg van LutVille Golfklub mis en wens hulle alle sterkte toe.

Lutzville Golfklub wen die Nashua Bakleibeker teen Vredendal Golfklub met 24,5 vs 16,5 - dit was weereens 2 dae van baie...
05/08/2020

Lutzville Golfklub wen die Nashua Bakleibeker teen Vredendal Golfklub met 24,5 vs 16,5 - dit was weereens 2 dae van baie goeie golf en sportmanskap- dankie aan Vredendal vir hulle gasvryheid en pragtige baan- dankie aan Nashua Noordweste wat elke jaar die geleentheid skep.

Ons het die 9de Isak Auret dag gehouen daar is skitterende golf gespeel wenners van die dag met 52 punte Frans Huisamen ...
29/01/2020

Ons het die 9de Isak Auret dag gehouen daar is skitterende golf gespeel wenners van die dag met 52 punte Frans Huisamen en Ivan van Eeden - die baan is nou in n skitterende toestand en ons moedig spelers aan om te kom aansluit en te kom speel- saterdag 1 februarie is dit die jongmanne vs die ou manne afslaan 13:00 kostes R120/ speler

Wenners van Saterdag se WLIPSA klub kompetisie 1.Boetie Mouton en Colin Sawyer (46 punte) 2.Hermy Witbooi en Melvin Math...
27/01/2019

Wenners van Saterdag se WLIPSA klub kompetisie 1.Boetie Mouton en Colin Sawyer (46 punte) 2.Hermy Witbooi en Melvin Mathyes 3de Pieter Joseph en Bertram Lukas.

Lutzville Golfklub se vakansie program. Woensdae en Saterdae geborgde pryse en die baan lyk weer baie goed kom geniet di...
07/12/2018

Lutzville Golfklub se vakansie program. Woensdae en Saterdae geborgde pryse en die baan lyk weer baie goed kom geniet die golf. Klub huis daagliks oop net nie sondae nie.

wLIPSA kompetisie is saterdag 27 Januarie aangebied by Lutzville golfklub ons wenners van die dag . 1 Dick Christopher e...
28/01/2018

wLIPSA kompetisie is saterdag 27 Januarie aangebied by Lutzville golfklub ons wenners van die dag . 1 Dick Christopher en Pieter Smit 2. mannetjie en Melvin Thys 3. Bolla Brand en Charles Cloete. Saterdag 3 Feb bied ons n Houespel kompetisie aan en Klub bord

Address

Lutzville Wingerde
Lutzville
8165

Telephone

0832304801

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lutzville Golfklub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share