08/05/2025
Limpopo Martial Arts Open Championship -
3 Mei 2025 - The Ranch, Polokwane.
Soutpansberg Kofukan Karate Klub se karatekas het uitstekend gevaar!
Medaljes:
Voor (links na regs):
Tshiphiwa Makulana (Brons vir Kumite),
Austin Thomas (Goud vir Kata),
Leané Pretorius (Silwer vir Kata en Goud vir Kumite),
Marlo Oosthuyse (Goud vir Kata en Silwer vir Kumite)
Abigail Thomas (Brons vir Kata en Goud vir High Kick).
Middel (links na regs):
Helanje Theunissen (Brons vir Kumite),
Annayah Chakwizira (Silwer vir Unisan Kata), Rynhardt Botes (Silwer vir Kata en Kumite),
Gabi Venter (Goud vir Kumite en Silwer vir Unisan Kata),
Dominique Du Toit (Silwer vir Unisan Kata).
Agter (links na regs):
Sensei Jonathan Janse van Rensburg,
Edward Wolmarans (Silwer vir Kata en Kumite),
AJ Nieuwenhuizen (Goud vir Kata, Kumite en High Kick),
Tony Olivier (Goud vir Kata, Kumite en High Kick), Kailey Botes (Silwer vir Kata en Goud vir Kumite), Reneé van Niekerk (Brons vir Kata, Kumite en High Kick) en Shihan Tommy Janse van Rensberg.
Trofees:
Van links na regs:
Sensei Jonathan Janse van Rensburg, Leané Pretorius (Beste Kumite Dogter (wit tot groen)), Kailey Botes (Beste Kumite Dogter (blou tot swart)), Marlo Oosthuyse (Beste Opkomende Student (Wit tot Groen) asook Beste Kumite Seun(Wit tot Groen)) en Shihan Tommy Janse van Rensburg.