06/12/2024
J A A R E I N D E
Medaljes & balkies is op die bors. Die lekkers maak almal se magies vol!
Heeldag pret in die son, water en borrels val orals rond!
Dankie vir nog n fantastiese jaar! Almal se harde werk, mammas & pappas se ure lange oefen en kompetisies bywoon.
Almal wat maar n Youtube video moes kyk om te leer om te make-up. Laat aande by die huis kom en nog soveel meer!
Julle maak elke klas die moeite werd!
Aaannddd a very special and B I G thanks to LABEL PAL for our pins & medals. Thank you for outstanding, fast & affordable service Label Pal