Dudfield Hengelklub Lichtenburg

Dudfield Hengelklub Lichtenburg When fishing is your passion

25/08/2026

🎣 MY HENGELBOEK IS NOU LIVE! 🎣

Jou visvangstories verdien meer as net ’n foto in jou gallery.

Met My Hengelboek kan jy jou hengelwêreld op een plek bestuur:

🐟 Hou rekord van jou vangste
🎣 Bou jou eie Hengelkas
📍 Hou rekord van jou damme
📝 Maak hengelnotas
📅 Hou jou sessies by
📊 Kyk na jou hengelstatistieke
🌦️ Kry toegang tot weer- en visvanginligting

En die beste deel?

🔥 Begin met ’n GRATIS 14-DAE GOLD PROEFLOPER!

Geen ingewikkelde opstelling nie. Registreer, begin jou hengelboek bou en hou jou hengelkennis vir altyd byderhand.

👉 Begin hier:
https://www.myhengelboek.co.za/

🎣 My Hengelboek
Fish Smarter. Remember Everything.

24/08/2026
Ons het Saterdag 15 Aug en Sondag 23 Aug n hengelklub komp gehad by West End dam.Die hengelaars het baie mooi vis uit ge...
24/08/2026

Ons het Saterdag 15 Aug en Sondag 23 Aug n hengelklub komp gehad by West End dam.
Die hengelaars het baie mooi vis uit gehaal.
Baie geluk aan almal met jul mooi vangste.

Vir meer klub inligting kontak vir Rouvain 0782794776

Vandag het Dudfield Hengelklub n Kol en vêrgooi kliniek vir sy lede gehou wat aangebied was deur die legendariese Johann...
08/08/2026

Vandag het Dudfield Hengelklub n Kol en vêrgooi kliniek vir sy lede gehou wat aangebied was deur die legendariese Johann Beukes aka Johnny Longcast
Elkeen het baie geleer en hul kol en vergooi tegnieke het baie verbeter.
Dankie vir elkeen se bywoning.

Dudfield Hengelklub het n klub komp gehad by Joostedam gehad.Baie mooi visse is gevang.Well Done aan almal met jul mooi ...
19/07/2026

Dudfield Hengelklub het n klub komp gehad by Joostedam gehad.
Baie mooi visse is gevang.
Well Done aan almal met jul mooi vangste

Dudfield Hengelklub het Saterdag 13 Junie deelgeneem aan ons kwartaallikse “Battle Of The Clubs” Hengelkompetisie wat kl...
14/06/2026

Dudfield Hengelklub het Saterdag 13 Junie deelgeneem aan ons kwartaallikse “Battle Of The Clubs” Hengelkompetisie wat klubs insluit, Dudfield, Bytvas en Lichtenburg hengelklubs.
Die kompetisie was gehou by die Koidam Klerksdorp.
Kompetiesie resultate:
* Bytvas 1ste
* Dudfield 2de
* Lichtenburg 3de

Individueel vir die meeste vis:
* Pieter Coetzee van Dudfield 1ste
* Gert de Bruin van Bytvas 2de
* Ernst Coetzer Van Lichtenburg 3de

Baie geluk aan al die hengelaars en dankie vir Bytvas hengelklub wat die kompetisie aangebeid het.

Ons sien uit na die volgende hengel kompetisie wat deur Lichtenburg Hengelklub aangebied gaan word

Klubkompetisie by RivieraMooi gefish almal
16/03/2026

Klubkompetisie by Riviera
Mooi gefish almal

Address

Lichtenburg

Telephone

+27782794776

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dudfield Hengelklub Lichtenburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category