15/09/2026
π₯π₯ BOSVELD RAGE 9 β EEN ONVERGEETLIKE GEVEGAAND! π₯π₯
Maak jou gereed vir βn aand vol aksie, adrenalien en ongelooflike kickboxing! π₯π
π
3 Oktober 2026
β° 17:00
π Mogol Club β Ellisras
Kom ondersteun ons vegters en beleef die spanning, energie en opwinding van Bosveld Rage 9! π₯π₯
ποΈ KAARTJIEPRYSE:
π¨ Volwassenes: R150 p.p.
π§ Kinders & Pensioenarisse: R100 p.p.
πΆ Voorskoolse kinders: GRATIS
π₯ Een aand. Een ring. Een onvergeetlike gevegsaand! π₯
π Kontak: 079 936 9248
π² Volg Bosveld Rage op Facebook & Instagram vir al die nuutste inligting!