28/08/2026
KAARTJIE VERKOPE en ORDE REELS
Neem kennis dat kaartjies slegs beskikbaar is by OK MiniMark, Spar en Tops Langebaan. Geen kontant by die hek nie.
‼️ Neem kennis van die orde reels. GEEN GLAS EN SKERP VOORWERPE WORD TOEGELAAT NIE. Streng sekuriteit sal diens doen op die veld en visentering sal geskied by die toegangshek.