12/11/2025
Lambert's Bay Marines R.F.C Kennisgewing!
KENNISGEWING VAN SPESIALE ALGEMENE VERGADERING.
Hiermee word alle opbetaalde lede in kennis gestel dat ń Spesiale Algemene Vergadering gehou sal word soos volg:
Datum: 20 November 2025
Tyd: 19:00
Plek: SySaal, Lambertsbaai Sportgronde
Alle opbetaalde lede word vriendelik versoek om hierdie belangrike vergadering by te woon.