Sentraal Karoo Jaggeweer Skiet Vereniging

Sentraal Karoo Jaggeweer Skiet Vereniging We are part of the National organisation, SA Hunting Rifle Shooting Association

Congratulations to Wallie En Janine Nigrini on being named the winner of the SAHRSA Springbok Target Competition 2026! 🏆...
21/07/2026

Congratulations to Wallie En Janine Nigrini on being named the winner of the SAHRSA Springbok Target Competition 2026! 🏆

What an incredible achievement, and a well-deserved recognition for an outstanding entry that will become the new official SAHRSA Springbok Target for 2026.

From all of us at Central Karoo Hunting Rifle Shooting Association, congratulations, Wallie! We are incredibly proud of your achievement and so excited to be shooting on your Springbok target at future competitions and look forward to seeing it become part of many memorable shoots for years to come 🇿🇦

🎯 BORG WAARDERING 🎯’n Groot dankie aan Powersave (Alles Vars) Beaufort-Wes, Karoo Biltong Laignsburg & BKB Beaufort West...
11/07/2026

🎯 BORG WAARDERING 🎯

’n Groot dankie aan Powersave (Alles Vars) Beaufort-Wes, Karoo Biltong Laignsburg & BKB Beaufort West vir die ongelooflike pryse wat julle vir die Sentraal Karoo skietkompetisie geborg het!

Ons is ongelooflik dankbaar vir julle ondersteuning en bereidwilligheid om deel te wees van hierdie spesiale dag.

Baie dankie vir julle ondersteuning, ons waardeer dit opreg! 🙏

Sien uit vir volgende jaar se skietkompetisie!

BAAN 5: BORG BEDANKINGS 🎯Ons wil graag ons opregte dank uitspreek aan elke besigheid wat vir Sentraal Karoo Distrik se S...
10/07/2026

BAAN 5: BORG BEDANKINGS 🎯

Ons wil graag ons opregte dank uitspreek aan elke besigheid wat vir Sentraal Karoo Distrik se Skietkompetisie pryse geborg het.

Baie dankie MIDAS Beaufort-Wes, Engen 1Stop Laignsburg & Rondekop Laignsburg! Sonder julle groot bydrae tot ons skietkompetisie sou die dag nie so suksesvol verloop het nie.

Dankie, dankie, dankie! Ons wil graag ’n groot dankie sê aan al ons fantastiese borge wat baan 4 se pryse geborg het.Bai...
20/06/2026

Dankie, dankie, dankie!

Ons wil graag ’n groot dankie sê aan al ons fantastiese borge wat baan 4 se pryse geborg het.

Baie dankie Klein Karoo Agri Beaufort-Wes vir julle pryse & Dineo Enterprise Pty vir julle mobiele toilette.

Julle vrygewigheid en ondersteuning het gehelp om ’n gewone dag in ’n onvergeetlike geleentheid te verander. Dit is besighede soos julle wat help om ons skiet gemeenskap se geleenthede te laat groei.

Ons waardeer elke bydrae en is ongelooflik dankbaar om sulke wonderlike plaaslike ondersteuning te hê. 🎯

ń Groot dankie aan ons ongelooflike borge! ✨Geleenthede soos hierdie is slegs moontlik danksy die ondersteuning van besi...
14/06/2026

ń Groot dankie aan ons ongelooflike borge! ✨

Geleenthede soos hierdie is slegs moontlik danksy die ondersteuning van besighede wat bereid is om saam met ons ’n verskil te maak.

Baie dankie aan Karoo Olives, Travalia Guest Farm & Truck Stop Beaufort West wat ons Baan 3 geborg het.

Julle ongelooflike bydraes het gehelp om ons skietdag ’n groot sukses te maak en vir elke deelnemer ’n spesiale dag te bied. 🎯

✨ Dankie aan ons fantastiese borge! ✨Sonder borge soos julle sou geleenthede soos hierdie nie moontlik wees nie. Julle b...
07/06/2026

✨ Dankie aan ons fantastiese borge! ✨

Sonder borge soos julle sou geleenthede soos hierdie nie moontlik wees nie. Julle bydrae het gehelp om ons skietdag ekstra spesiaal te maak vir al die deelnemers.

Baie dankie 4 Sheep Beaufort-West, The Shed Farm Stall, Beaufort Wes Vuurwapens & Astron Energy Laignsburg 🎯

Ons waardeer elke bydrae en ondersteuning ongelooflik baie. Dankie dat julle saam met ons deel was van ’n wonderlike dag!

🎯 BORG WAARDERING 🎯’n Groot dankie aan Auto Agri Laingsburg & Parts Centre Beaufort West vir die ongelooflike pryse wat ...
25/05/2026

🎯 BORG WAARDERING 🎯

’n Groot dankie aan Auto Agri Laingsburg & Parts Centre Beaufort West vir die ongelooflike pryse wat julle vir die skietkompetisie geborg het!

Ons is ongelooflik dankbaar vir julle ondersteuning en bereidwilligheid om deel te wees van hierdie spesiale dag. Julle bydrae help om ons skietkompetisie nóg meer besonders te maak.

Baie dankie vir julle ondersteuning, ons waardeer dit opreg! 🙏

27/04/2026

Address

11 Voortrekkerstreet
Laingsburg
6900

Telephone

+27825638835

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sentraal Karoo Jaggeweer Skiet Vereniging posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Sentraal Karoo Jaggeweer Skiet Vereniging:

Shortcuts

Share